LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MolloThaba Game Lodge | LekkeSlaap
+51

MolloThaba Game Lodge

2 resensies
Wildsplaas
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Mei 2021 tot 29 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Wildreservaat 19, R565, Pilanesberg, 0366, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 866 R6 206 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

MolloThaba Game Lodge is 'n privaat en intieme selfsorg-wildlodge in die Black Rhino Wildreservaat met direkte toegang tot die majestueuse Pilanesberg Nasionale Park.

Die lodge bied 'n stel van 3 chalets of 'n stel van 2 chalets wat ook altesaam bespreek kan word om 10 gaste te akkommodeer. Die Mountain View chalets is 3 chalets wat geskik is vir 6 gaste. Elke chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. In die middel is die hoofkuierarea met 'n sitkamer met 'n groot TV, toegeruste kombuis, eetkamer met sitplek vir 12 gaste, 'n badkamer en 'n kroegarea met 'n pooltafel. Buite is 'n terras met 'n patiotafel vir 10 gaste en 'n bomabraai-area.

Die Tambuti Ridge Retreat is 2 chalets wat geskik is vir 4 gaste. Elke chalet het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die wittebrood-chalet het 'n ekstra privaat sitkamer, toegeruste kombuis, patio-tafel vir 6 gaste en 'n bomabraai-area.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike plonspoel, maar indien die hele lodge vir 10 gaste bespreek word, het gaste eksklusief toegang tot Mollo Thaba Family Lodge en al die geriewe.

Die lodge het 'n wildkykvoertuig met plek vir 10 gaste, wat deur 'n professionele gids bestuur word. Twee eksklusiewe wildritte per dag is by die tarief ingesluit. Die wildritte is op spesifieke tye en word met ander gaste gedeel. Bevestig assb. die tye van die wildritte vooraf met die gids.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir MolloThaba Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Black Rhino Wildreservaat 19, R565, Pilanesberg, 0366, Noordwes
  • Gaste dink MolloThaba Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R8 866
Vanaf R6 206
per nag (plek vir 4)
was R8 866
Vanaf R6 206
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Wildreservaat 19, R565, Pilanesberg, 0366, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12a8eb88cbd0dae9237e50013edd01d5f71dc82b563c24192ccff46be6a0f4cf59cecb37eee617672e0533c3cb98822792f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 866, nou Vanaf R6 206  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 19 Black Rhino Game Reserve R565 0366 Noordwes 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -25.168729793287 26.982488930225
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!