Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molly Hawk Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Molly Hawk Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Dankie oom Dan en tannie Alta vir al die lekker bederf.

Ons beveel Molly Hawk enige tyd aan. Vir seker sal ons weer by die plek bly. Dankie vir al die bederf oom Dan en tannie Alta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia J
Enkelreisiger

Vriendelik liefdevolle - vrugte van die Heilige Gees mense.

Ek gaan beslis weer. Ek wou net oornag - maar die omgewing het my moeë gees en liggaam goed gedoen - absoluut veilig en besorgsaam. Dit is selfsorg - met 'n vriendelike heerlike warm koffie, tee en beskuit - platinum diens. Blessings vir hulle - altyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia J

The hosts, Dan and Alta, are very accommodating and friendly. They went out of their way to make our stay as memorable as possible.

We immediately felt welcome. They went out of their way to make our stay a memorable one. Will definitely recommend or go there on a next occasion.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tolla G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tolla G
Saam met vriende

Lieflike plek, pynlik netjies.

Dankie Alet vir jou gasvryheid. Ons het dit geniet. Die plek is gerieflik netjies, niks kort. Baie rustig. Nie ver van slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molly Hawk Place se terugvoer

Baie dankie Tolla, dit word opreg wardeer
Dan en Alta

Molly Hawk Place
Dirk J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J
Saam met vriende

Wonderlike Weskus-plekkie.

Grotto Bay bied mens 'n Weskus-ervaring minder as 'n uur se ry van die Kaap af. Dit is 'n pragtige vakansieplek en nie so rumoerig as Langebaan ens. nie. Molly Hawk Place is die ideale plek om daar tuis te gaan. Skoon, netjies, stapafstand van die see af en Dan en Alta is sekerlik van die beste gashere was ek al ooit teëgekom het. Was 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had an awesome relaxing time. Hospitality was excellent. All our needs were provided for.

Within walking distance to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger G
Saam met vriende

Everything that I hoped for.

Clean, neat and tidy with a very comfy bed and nice big shower. Close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid op sy beste.

Die eienaars doen regtig moeite om dit so huislik as moontlik te maak. Die woonstel is pynlik netjies en die stilte is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glaudina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glaudina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Uitstekend. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton D
Enkelreisiger

Beautiful and serene

My stay was just the tonic I need to shed stress. It was beautifully furnished and a serene environment. Dan and Alta were awesome hosts and were able to help me with one or two items I had neglected to bring with me.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Heerlike, stil omgewing en 'n klipgooi van die see. Die geruis van branders is lafenis vir die siel. Akkommodasie is baie netjies en goed ingerig. Alta en Dan het ons welkom laat voel. Gasvryheid word baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molly Hawk Place se terugvoer

Baie dankie Marius, dit is net 'n plesier. Julle is welkom by Molly Hawk Place enige tyd.

Molly Hawk Place
Erich H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich H

Hospitality at Molly Hawk Place was priceless.

The hospitality at Molly Hawk Place was priceless. On arrival up to the end of our stay we felt at home. Nearer to "mother nature" you won't get. Danny and Alta, thank you once again for making us feel special. God Bless you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molly Hawk Place se terugvoer

Amanda and Erich, you guys are wonderful guests, you left our place spotlessly clean and you even cleaned the braai. You are welcome back any time.
Keep safe, Dan & Alta

Molly Hawk Place
Gavin S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was just a quick getaway for 2 nights. We enjoyed the peace and tranquility.

It was a very homey little guesthouse attached to a main house. The hots were very hospitable. It was very quiet and peaceful and in walking distance to the pebble beach.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was net 'n vinnige wegbreek vir 2 nagte. Ons het die rus en vrede geniet.

Dit was 'n baie huislike klein gastehuis geheg aan die hoofhuis. Die gashere was baie gasvry. Dit was rustig en stil en stapafstand van die klippiestrand af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molly Hawk Place se terugvoer

Gavin, you are wonderful people and are welcome back any time.

Molly Hawk Place
Jackie M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie M
Gesin met tieners

There are not enough stars available to give. They went out of their way to make sure we had a West Coast Christmas to remember.

Accommodation was clean as a whistle, everything you need for a beach break was readily available and the hosts were extremely accommodating and kind in every way. Salt of the earth!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molly Hawk Place se terugvoer

Thank you Jackie for the wonderful review. As guests, you and your family are wonderful people and you are very welcome to return at any time.
Alta and Dan Retief

Molly Hawk Place
Avelia B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and peaceful at Grotto Bay

Alta displays what it is to be hospitable. The little things that make a difference like having chocolate`s on the bed and milk in the fridge. Also her knowledge of the Grotto Bay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agatha B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Agatha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekverblyf in Molly Hawk Place om na die blomme in die omgewing te kyk.

In ons poging om geskikte verblyf te vind in die omgewing van Darling om blomme te kyk, het ons op verblyf in Molly Hawk Place afgekom. Die omgewing is fantasties en baie veilig. Die verblyf was egter nie 100% wat ons verwag het nie. Dit is definitief nie geskik vir meer as twee grootmense nie. Die steil trappe na die boonste vlak is definitief nie vir bejaarde mense nie en behoort uitgelig te word. Die gashere was aanvanklik wonderlik vriendelik en behulpsaam, maar alles het die laaste dag met ons vertrek verander met 'n onverklaarbare angstigheid van ons gashere af dat ons sou vertrek sonder om ons rekening te vereffen. Dit het 'n bietjie van 'n slegte smaak gelaat en ons soos skelms laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Molly Hawk Place se terugvoer

Thank you for the feedback. Sorry to hear that the accommodation was not to your satisfaction, we will endeavor to make some improvements. The staircase to the mezzanine level is however clearly depicted in the photos on both websites. There seems to be some misunderstanding or miscommunication, but payment for accommodation is due before, or the latest on the day of arrival and not after departure, hence our intervention.

Molly Hawk Place
Brian G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful getaway.

Perfect getaway, so close to Cape Town, great accommodation, miles of unspoilt, uninhabited coastline. Very hospitable hosts, all we could need in the unit. We'll be back - as would anyone who'd been there! Safe environment for kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 172, Grottobaai, 7440, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf08a04141fc1e12e12428f31c72db8b081a91254c0f5546826d3067fed57e1f8d04b3c18033cebd46bd0885a200f5117aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 172 Mollyhawk Close Grotto Bay 7440 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.504578179221 18.318157233146
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem