Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Molly Hawk Place

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 172, Grottobaai, 7440, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Molly Hawk Place is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in 'n privaat woning in Grottobaai is, maar het 'n aparte ingang van die hoofhuis af. Grottobaai is 'n privaat natuurreservaat aan die Weskus, net 60 km noord vanaf Kaapstad. Hierdie privaat natuurreservaat het privaat idilliese strande, natuurlewe, fauna en flora, staproetes, voëlkyk en meer.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n slaapkamer op die boonste verdieping met 'n dubbelbed. Onder is daar 'n oopplan-slaapkamerarea, 'n badkamer, kombuisie, sitkamer en eetarea. Die slaapkamerarea het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n platskerm-TV met DStv, 'n rusbank en 'n etenstafel en stoele. Die kombuisie is met verhit-en-eet-geriewe, soos 'n yskas, mikrogolfoond, gasplaat, 'n broodrooster en 'n ketel toegerus.

Grottobaai het nie winkels en geriewe nie, die naaste winkel is 30 km weg in Melkbosstrand.

Daar is 'n privaat buite-area met braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Molly Hawk Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Molly Hawk Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Mollyhawk-singel 172, Grottobaai, 7440, Wes-Kaap
  • Gaste dink Molly Hawk Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mollyhawk-singel 172, Grottobaai, 7440, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf08a04141fc1e12e12428f31c72db8b081a91254c0f5546826d3067fed57e1f8d04b3c18033cebd46bd0885a200f5117aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 172 Mollyhawk Close Grotto Bay 7440 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.504578179221 18.318157233146