Molopo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Molopo is in die Vostershoop-area in Noordwes, sowat 275 km van Vryburg af. Die pad na Vostershoop lei ook na Botswana se grens wat dit gerieflik maak vir gaste op pad na die buurland.

Daar is 4 chalets met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke chalet het lugversorging, gehaltelinne, handdoeke, 'n ekstra kombers en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Aparte lapa is beskikbaar met 'n eetarea, gerieflike sitarea en 'n volledige kombuis waar gaste etes kan voorberei.

Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan ook by 'n heerlike ontbyt in die lapa kom aansit voordat hulle vertrek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Molopo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]