- Kapasiteit: 38 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naas Raubenheimerstraat 28, Vryburg, 8601, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Molopo Travel Inn is in die hartjie van Vryburg oorkant die nuwe privaathospitaal en stapafstand van die Molopo Pick 'n Pay-sentrum geleë.
Die Inn bied verbly in 26 kamers wat 3 gesinskamers en verskeie dubbel- en enkelkamers insluit. Die kamers is skoon en ruim en beskik elkeen oor lugversorging, 'n yskas en DStv.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.6 uit 5van 27 resensies vir Molopo Travel Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ligging
- Naas Raubenheimerstraat 28, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Molopo Travel Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 38 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naas Raubenheimerstraat 28, Vryburg, 8601, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom