Moments and Memories in Bonza Bay
Opsomming van Resensie
Karin K - Jun 2022
Gemiddeld
Altyd heerlik.
Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer
Hi Karin, dis lekker om te hoor die klieente geniet die plekkie. Ek besef hoe gerieflik dit is om volle pakket Kyknet te hê, en Wi-Fi as mens iewers inboek en as dit ook lekker warm en gerieflik is, ons verskaf dit.
Natasha A - Jun 2022
Gemiddeld
Gerieflik en knus.
Igy K - Jun 2022
Gemiddeld
Excellent.
Lyza L - Mei 2022
Gemiddeld
Amazing as always.
Johan V - Mei 2022
Gemiddeld
Aangenaam.
Aldine S - Apr 2022
Gemiddeld
Rustig oornag. Eenheid het als wat nodig is. Skoon en netjies.
Aletta M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netjies, skoon, veilig, vriendelik.
Roy H - Jan 2022
Gemiddeld
Very good.
Beverley S - Nov 2021
Gemiddeld
A very pleasant experience indeed.
Natazchia M - Okt 2021
Gemiddeld
Veilig en lekker
Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer
Baie bly Natazhia dat julle, julle verblyf hier geniet het.
Ons wil altyd graag hê ,ons kliënte moet gelukkig wees, en hulle tyd hier by ons plekkie geniet.
Ons hoop om julle weer te sien.
Shereen L - Sep 2021
Gemiddeld
Lekker by die see.
Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer
Gewoonlik is daar 'n bewys van betaling, wat in die geval nie so gebeur het nie. Eers met die derde en laaste dag van hulle verblyf het die betaling gewys.
Die rede daarvoor was dat daar 'n vakansie dag tussen in was.
Arina T - Jul 2021
Gemiddeld
Kwaliteit!
Lwandiso R - Jul 2021
Gemiddeld
Was good stay, only problem was the network.
Nadine B - Mei 2021
Gemiddeld
Dit het 'n lekker rustige atmosfeer.
Karin K - Mei 2021
Gemiddeld
Weereens baie lekker, regtig huis weg van jou huis.
Mandy N - Mei 2021
Gemiddeld
It was a pleasant stay with minimum problems.
Anri C - Apr 2021
Gemiddeld
Veilige blyplek, goed toegerus, netjies, ruim.
Werner V - Okt 2020
Gemiddeld
Perfek vir jou honde.
Adele G - Aug 2020
Gemiddeld
Baie huislik en warm!
Palesa L - Jan 2020
Gemiddeld
Peaceful and comfortable.
Phoebe C - Jan 2020
Gemiddeld
We had a nice stay.
Tom M - Sep 2019
Gemiddeld
Plek was vuil en omgewing onveilig.
Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer
Ons het vorige aand 'n reën en windstorm in Oos Londen gehad, die wind het reën onder die dak teels ingewaai, ek het dit dadelik gaan skoonmaak.
Ek het die kliënte gewaarsku om nie waardevolle items strand toe te neem of alleen in stil tye op strand te stap.
Deidre D - Jun 2019
Gemiddeld
Lovely stay with friendly and accommodating host.
Annette J - Mei 2019
Gemiddeld
Rustig.
Louise V - Mrt 2019
Gemiddeld
Die plek is netjies en skoon.
Johan O - Feb 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Hennie D - Feb 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Nicole B - Jan 2019
Gemiddeld
Perfect.
Gordon T - Nov 2018
Gemiddeld
Het 'n ontspanne en aangename tyd gehad!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Had a relaxing and enjoyable time!
We needed a one-night stay over and were very happy with the accommodation provided. Joana was very efficient, helpful and generous! We enjoyed our stay!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Edward M - Sep 2018
Gemiddeld
Heerlik gebly, baie oulike plekkie!
Ted M - Aug 2018
Gemiddeld
Neat clean and well furnished.
Marlene G - Aug 2018
Gemiddeld
Great, als wat 'n mens nodig het onder een dak.
Johnnie N - Jul 2018
Gemiddeld
Stil, rustige area.
Moments and Memories in Bonza Bay se terugvoer
Die woonstel se meubels is aangekoop spesifiek vir die doel om dit in die eenheid te gebruik. Die matrassies is stapelbed-matrasse en is geskik vir kinders en in 'n seker mate seker vir volwassenes ook. Ek sal kyk na dit. Die dubbelbed matras is nuut. Die WiFi het nie opvangs gehad tydens jul se verblyf nie. Ek sal jou voorstelle ter harte neem, ek probeer altyd om die ekstra myl te loop vir my kliënte en wil graag hê dit moet vir hulle heerlik wees om by my tuis te gaan.
Vriendelike groete,
Joana
Amanda V - Jul 2018
Gemiddeld
Netjies, baie goed uitgerus, baie geie waarde vir geld.
Sonja V - Jun 2018
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Eldridge S - Mei 2018
Gemiddeld
Enjoyed our overnight.
Tessa E - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik en rustige atmosfeer.
Riaan W - Feb 2018
Gemiddeld
Baie gesellig, verfrissend en aangenaam verras!
Leonie P - Okt 2017
Gemiddeld
Kon nie 'n beter keuse maak nie selfs al het ek Oos Londen geken!
Lees meerJp P - Jul 2017
Gemiddeld
Baie goed toegerus, sal weer daar tuis gaan.
Yvonne S - Apr 2017
Gemiddeld
Thank you so so much for your hospitality.
Yolande V - Okt 2016
Gemiddeld
Veilig, keurig en waarde vir geld.
Dries O - Okt 2016
Gemiddeld
Dit is Moments en Memories.
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lotuslaan 39, Bonzabaai, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom