Mon Desir Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mon Desir Gastehuis is in Ceres geleë en bied gerieflike oornagverblyf. Dié prentjiemooi dorpie is 'n groot sagtevrugte-produsent en skuil in 'n vallei omring deur pragtige bergreekse en vrugteboorde.

Dié bekoorlike gastehuis bied 4 slaapkamers in 'n historiese gebou in 'n stil buurt. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Besienswaardighede en doendinge in Ceres sluit Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke-kersieplaas, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, bergfietsry en toere op die Ceres-spoorwegmaatskappy se outentieke treine.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mon Desir Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]