Prince Alfred Hamlet Akkommodasie by Mon Desir Gastehuis | LekkeSlaap
+5

Mon Desir Gastehuis

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Mon Desir Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karlien V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en waarde vir geld.

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs! Pragtige historiese gebou wat baie goed ingerig is vir selfsorg.

Christiaan B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B
Saam met vriende

Netjies en baie gerieflik.

Ons het 'n bergfietswedren gery vanaf Calvinia na Ceres. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons inboek maklik te maak, dit was 05:30 in die oggend. Alles is soos op die foto's. Ruim en gerieflik.

Coenie N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie N
Enkelreisiger

Baie vriendelik en behulpsaam.

Baie vriendelik en behulpsaam. Altyd beskikbaar om te help met enige versoeke. Het selfs ons maatskappy se professionele fietsryers se fietsry-klere gewas teen geen vergoeding. Baie vriendelike bestuurder. Sal vir seker volgende jaar vir dieselfde tyd weer daar bespreek.

Mon Desir Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Coenie,

Ons sien uit om jou volgende jaar weer te sien.

Groete
MON DESIR

Mon Desir Gastehuis
Kevin B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Enkelreisiger

Fantastiese blyplek.

Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was wonderlik met alle geriewe. Rustig en gemaklik. Ek was mal oor my verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great place to stay.

Host very friendly and helpful. Room was great with all amenities. Quiet and comfortable. Loved my stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Aldre L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldre L

Heerlik gebly, lekker huislik, ruim en privaat.

Ek sal enige tyd weer by Mon Desir bly indien ek in daardie geweste kom. Die personeel is vriendelik en behulpsaam en die kamers en badkamers gerieflik en skoon. Die groot stoep om die huis is 'n lekker kuierplek en vir my deel van die aantrekkingskrag van die pragtige ou huis. Dis net 'n jammerte dat die potte en potplante op en om die lekker ruim stoep baie onversorg en afgeleef voorgekom het. Daar was selfs ou sigaretstompies in een van die blombakke. Hierdie skep beslis nie 'n goeie indruk nie. Gaste word ook nie vooraf ingelig dat die huis geen kaartfasiliteite het nie.

Dale J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dale J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die een aand se verblyf was baie aangenaam. Gemaklike bed en skoon badkamer.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

One night stay was very pleasant. Comfortable bed and clean bathroom.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Veronique O - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique O
Enkelreisiger

Very nice place.

Charming guesthouse with a historical cachet. It was clean and well equipped. Everything you need is available in the room. The staff was also very accommodating.

Renate V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V
Gesin met tieners

Dichtbij Superspar en hoponhopoffbus,

Hartelijke gastvrouw met prima service zoals het printen van tickets voor de bus. Ruime zitkamer en slaapkamer. Eenvoudig ingericht maar schoon. Kleine badkamer met een wat lastig toegankelijke douche. In de woonkamer een plafondventilator en in de slaapkamer een kleine tafelventilator. Als de ramen in de kamer en/ of slaapkamer worden opengezet.....voldoende frisse lucht. Openzetten geen probleem omdat het pand goed is beveiligd en het appartement aan de achterkant verlaagd ten opzichte van het woonhuis ligt. Omgeving is namelijk heuvelachtig, waardoor het huis op straatniveau ligt en het appartement via een stenen trap vanaf de straatkant lopend naar beneden is te bereiken. Redelijk groot zwembad voor de gasten ter beschikking, wat met een zeil om het schoon te houden is afgedekt. Onder het balkon van de eigenaren is het overdekte terras met grote tafel en vier lekker zittende stoelen. Auto mits niet groter als een Corolla kan in de garage worden geparkeerd. Eenmaal per 3 dagen schone handdoeken. Superspar heel dichtbij, volop restaurants en opstapplaats hoponhopoff bus dichtbij. Auto kan dan op grote gratis parkeerplaats voor het fantastische visrestaurant worden geparkeerd.

G'rado B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
G'rado B

Soos royalty behandel.

Gerieflik, knus, netjies. Vriendelike en behulpsame bestuur. Rustige omgewing. Ontbyt word beslis aanbeveel. Hierdie besoek is een vir die boeke. Hoop om jul gou weer te besoek.

Ashley D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek.

Ons was goed ontvang en die gastehuis was baie netjies.

Gertjie B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gertjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en sal definitief weer kom kuier.

Sien sterre.

Corne L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Enkelreisiger

Aangename verrassing. Alles wat nodig is, in een kamer.

Mon Desir se kamer (die een waar ek gebly het) was lekker groot met alles wat jy enigsins vir 'n kort verblyf benodig. Daar was 'n yskassie, ketel, broodrooster, asook mikrogolf in vir as ek self iets wou gaarmaak. Koffie (selfs decaf) en tee met suiker en 'n boksie melk, asook graankos vir 'n ligte ontbyt is als in jou kamer. Daar is 'n televisie met DStv, 'n lekker groot bed met genoeg warm komberse en 'n duvet. 'n Groterige hangkas is meer as voldoende vir jou klere. Daar is ook 'n klein tafeltjie waar jy iets kan eet of werk op jou skootrekenaar doen as jy moet. Die stort se water was nie te warm nie, en ek het nooit die koue kraan gebruik nie. Die badkamertjie is klein maar netjies en meer as voldoende. Die handdoeke is groot en droog lekker af. Parkering was net buite my deur op 'n lekker groot grasperk waar kinders ook lekker sal kan speel. Die ontbyt is regtig die moeite werd en aan te beveel.

Andre V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

My verwagtinge is oortref. Outydse sjarme, moderne geriewe, ongelooflike mooi plek en beslis 'n terugkeer bestemming!

Die ontvangs was vriendelik en sonder pretensie, maar nie styf en ongemaklik nie. My kamer was beautiful, ruim, skoon, gerieflik, mooi en smaakvol gemeubileer, heerlike vars linne en gemaklike bed! Met die pragtige tuin en huis het ek baie spesiaal gevoel! Iewers ver het jy die kerk klok hoor beier op die uur. So mooi en rustig! Met die toegangsbeheerhek voel mens glad nie blootgestel nie en veilig.

Vanessa V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

Pragtige selfsorg verblyf. Die kothuis slaap 5 persone.

Vriendelike ontvangs. Koffiestasie met pap vir die oggend asook heerlike vrugtelekkers op die beddens.

Ronel K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

So mooi en vriendelik. Dankie dat julle ons omstandighede verstaan het.

Sal julle vir enigeen aanbeveel. Asemrowend mooi met mense mense. Sal beslis weer kom kuier.

Marlene H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene H
Saam met vriende

Vars lug, ontspanne en lekker.

Die personeel was none existing. Geen inligting oor WiFi password of watter kanale beskikbaar was op DStv. Baie mooi en gerieflike plek. Daar was ook geen seep by showers. Alhoewel ons 2 in 'n kamer was, was daar net 1 stel handdoeke. Maar sal beslis weer gaan. Die pointers is net vir beter verblyf volgende keer.

Leon V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Besigheidsreis

Uitstekend! Sal beslis weer gebruik en aanbeveel.

Uitstekende waarde vir geld. Voel soos huis.

Andries V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Egte waarde vir geld.

Baie bekostigbare netjiese blyplek.

Hannelie V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Was net oornag slaapplek - skoon en netjies.

Die gastehuis is skoon en netjies, geriewe gemaklik. Houtvloer raas net as ander inwoners laat aankom. Genoeg parkering.

Nadine L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine L
Saam met vriende

Lieflike plekkie.

Pragtige plek, op 'n mooi dorp. Baie dankie vir die gasvryheid.

Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R740
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goosenstraat 7 , Prince Alfred Hamlet, Ceres, 6840, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkNYZku4F688maXMkhENdbq4VoZgls43HR5rByXsnycxYUz9UPS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R740  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 7 Goosen Street Prince Alfred Hamlet 6840 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.294612358832 19.332213859762
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za