Panorama-roete Akkommodasie by Mona Lisa Self-Catering House | LekkeSlaap
+26

Mona Lisa Self-Catering House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538 KMIA, Karino-weg, Plaston, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 650 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Mona Lisa Self-Catering House in in die Plastonarea geleë en bied gehalteverblyf tussen die makadamias. Die huis is 1 km vanaf die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 30 km vanaf die Numbi-hek van die Krugerwildtuin. Die instansie is 15 km vanaf In Die Bos en 10 km vanaf Witrivier. Dis naby verskeie trekpleisters in die Laeveld.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra groot koninggrootte-bed en ingeboude kaste, 'n spieëltafel en 'n haardroër. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed ingeboude kaste, spieëltafel en 'n haardroër.

Die oopplan-leefarea het 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Die eetkamer het oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is onderdakbraaigeriewe en patiomeubels op die voorste patio. Gaste het toegang tot 'n swembad.

Gaste het toegang tot een toesluitmotorhuis en die huis het veiligheidshekke op alle deure en 'n alarmstelsel.

Die eenheid is 15 km vanaf Nelspruit en Witrivier.

Slaapplek

’n Bespreking by Mona Lisa Self-Catering House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mona Lisa Self-Catering House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R538 KMIA, Karino-weg, Plaston, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Mona Lisa Self-Catering House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R1 650
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538 KMIA, Karino-weg, Plaston, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArEJKWpUljxkSDoIMolG4mPjD17jjbieubFvV0ZRBX3bw0Vi12D?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 R538 KMIA Karino Road 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.391720334046 31.079540103404
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za