Mona Lisa Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mona Lisa Selfsorg bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks wat sentraal in Brackenfell, Kaapstad, geleë is. Dit is naby groot snelweë, die middestad, winkelsentrums, hospitale en die lughawe.

Dié eenheid is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, wasmasjien en basiese toestelle. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Cape Gate-winkelsentrum, Durbanville wynlandgoed, Kaapstad-strande, gholflandgoedere, Grand West Casino en Barnyard Teater in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mona Lisa Selfsorg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mona Lisa Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false