Monaco Gardens

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Monaco Gardens is 'n mooi vakansie-woonstel in 'n seefront-gebou in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voet van die Hottentots Holland-berge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is ideaal vir 4 volwassenes met 2 kinders en lei na 'n privaat balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n dagbed met slaapplek vir 2 kinders. Die kamers deel 1 badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n balkon. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Besienswaardighede in die area sluit die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoed, Strand Waterpark en die Hottentots Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Monaco Gardens sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Monaco Gardens gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]