Monaco Gardens 305

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Monaco Gardens 305 is 'n selfsorgwoonstel langs die strandfront in Strand. Die gebou is 'n kort afstand vanaf die Strand-promenade met koffiewinkels en restaurante. Die woonstel het 'n sitarea op die balkon waar die see-uitsig geniet kan word.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Daar is motorshuisparkeerplek vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheerde hek. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en 'n groot swembad met 'n see-uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Monaco Gardens 305 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Monaco Gardens 305 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false