Strand Akkommodasie by Monaco Gardens 506 | LekkeSlaap
+17

Monaco Gardens 506

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monaco Gardens 506, Strandweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Monaco Gardens 506 is 'n bekoorlike woonstel wat in 'n veilige kompleks in die Strand geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en verskeie doendinge.

Dit is op die vyfde verdieping, maar daar is gelukkig 'n hysbak wat jy kan gebruik. Die woonstel het 2 slaapkamers - die hoofslaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed. Die woonstel het 1 badkamer om te deel. Dit beskik oor 'n stort, 'n wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n gasstoof met 'n oond, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër, 'n wasmasjien en oorgenoeg ingeboude kaste met breekware en eetgerei en ander toebehore.

Die eetkamer en sitkamer is oopplan, met 'n gerieflike leerbank, 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n tuisteaterstelsel. Gaste kan op die balkon sit, daar is stoepmeubels. Hier kan jy die pragtige uitsig van die see geniet. Vir diegene wat nie van kook hou nie is daar ook gemeenskaplike braai-geriewe asook 'n groot swembad om in af te koel.

Veilige ondergrondse parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en Monaco Gardens 506 is naby verskeie winkels en restaurante. Dit is ook ryafstand vanaf 'n klomp doendinge en geriewe in die Helderberg-omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Monaco Gardens 506 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Monaco Gardens 506
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Monaco Gardens 506, Strandweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Monaco Gardens 506 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Monaco Gardens 506, Strandweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5TkgYchg9wETuDFpjGp3NslN6md0T2Ob2yLdpMgxAQQpF479tf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Monaco Gardens 506 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.113261336021 18.8223695755
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za