Riebeeckstad Akkommodasie by Monarch House | LekkeSlaap
+30

Monarch House

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monarch-laan 24, Riebeeckstad, Welkom, 6569, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Monarch House bied gerieflike selfsorgverblyf in Riebeeckstad in Welkom, 'n stad in die Vrystaat, sowat 140 km noordoos van Bloemfontein af. Monarch House bied luukse selfsorgverblyf wat alles insluit. Dis geskik vir groepe of enkelpersone.

Dié gastehuis het 2 selfsorg-eenhede met verskillende groottes beddens in elkeen. Die eenhede het elkeen toegang tot die volledig toegeruste kombuis en leefareas. Daar is 2 woonstelle met 'n aparte ingang wat slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers het. Dié woonstel het 'n volledige badkamer, 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n leefarea met 'n TV en DStv. Daar is ook 5 luukse kamers wat elk toegang het tot 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n sitarea.

Geriewe sluit wasgoeddienste, veilige parkeerplek agter 'n hek en daaglikse skoonmaakdienste in. Daar word ook voorsiening gemaak vir ontbyt en aandete. Die gastehuis is perfek vir groot groepe of gaste wat graag langer wil kuier. Braaigeriewe is ook vir groepe beskikbaar.

Konferensiegeriewe vir klein groepe van tot 10 konferensiegangers is beskikbaar. Spyseniering en oudio-visuele toerusting is ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Monarch House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Monarch-laan 24, Riebeeckstad, Welkom, 6569, Vrystaat
  • Gaste dink Monarch House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monarch-laan 24, Riebeeckstad, Welkom, 6569, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzYmEzZjI5LTc2ZTctNGE5My05NjIyLWE1YzQ5NTE4ZDk4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 24 Monarch Avenue Riebeeckstad 6569 Vrystaat 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -27.93621 26.82423
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za