Monchelle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Monchelle is aan die buitewyke van Lichtenburg geleë en bied top-oornagverblyf aan handelsreisigers, kontrakteurs en gesinne. Dit bied ’n stil en rustige hoëveld-atmosfeer.

Die verblyf word in 4 ruim eenhede gebied wat ten volle gemeubileer is. Elk eeenheid het ’n dubbelbed or 2 enkelbeddens, ’n slaapbank, eie badkamer en kombuisie wat toegerus is met ’n yskas en ketel. Beddegoed en verwarmers word voorsien. Buite het gaste toegang tot individuele braai-areas.

Opsionele ontbyt, middagete-pakkies en aandetes is beskikbaar teen ekstra koste .

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Monchelle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za