Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mondjila Safari Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C38, 70 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mondjila Safari Camp bied gerieflike tentverblyf sowat 32 km vanaf Andersson's Gate, die westelike ingang van die gewilde Etosha Nasionale Park. Die safari kamp is ideaal vir toeriste wat self ry en klein groepe.

Verblyf word in 11 tentkamers gebied, 1 tentkamer vir ’n gesin en ’n kampeerterrein. Die tente is opgehef op batonfondasies en bied lieflike uitsigte. Elke tent het ’n en suite-badkamer, muskietnette en ’n waaier, ideaal vir warm somernagte. Elke tent het ’n tafel en 2 stoele op die klein stoep, ’n ideale plek om te ontspan met ’n skemerkelkie terwyl jy die omgewing geniet. Daar is 8 kampeerterreine met grasperke, elk met ’n kragpunt, lig en braai-area. Daar is ook ’n ablusieblok met warm water en ’n spoeltoilet.

Daar is ’n restaurant, kroeg en gaste-sitarea in die hoofgebou. Daar is ’n boma en oop vuurput buite, ideaal vir laataand-geselsies terwyl jy met ’n drankie in die hand na die sterre in die Namibiese naglug kyk. Gaste kan gebruik maak van die swembad en die plaaslike produkte koop by die kuriowinkel. Daar is ook ’n wasgoeddiens, internet en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Mondjila Safari Camp
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die C38, 70 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Gaste dink Mondjila Safari Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die C38, 70 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4ad89a72a0dcca10a2b057aad214925c74b19288087eb8ab9dd9298b2097f1897ab91fd16cbeea4cfba21e8fb604951358f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the C38 70 km north of Outjo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.57233 15.907387