Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mondu Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mondu Guesthouse is in Wavecrest, Jeffreysbaai, nie ver van die bekende branderplankry-strand, Supertubes, nie. Dit is in 'n rustige omgewing en naby SPAR en Checkers. Dit is 950 m van die naaste strand en 2 km van die hoofstrand af.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede, waarvan 2 selfsorgwoonstelle is, en die ander 3 ruim gastekamers is. Kamer 1 het 'n see-uitsig. Alle kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n privaat ingang, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar. Geriewe op die perseel sluit kombuisgeriewe, 24 uur-ontvangs en 'n braai-area in. Gaste is ook welkom om die nabygeleë aktiwiteite te geniet, insluitend perdry, voëlkyk, wildritte, bergfietsry, swem, visvang, fietsry, begeleide wandelinge en die Groot 5.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 31 resensies vir Mondu Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mimi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 11

Ligging

  • Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mondu Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA134da682e16341135aff7eeae5fc77ced421dd578f08e7c9f02762f4a54a0df711fa7f8bcf1116316198e012d25539bf6af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 118 Leadwood Street Wavecrest 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034277 24.920871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem