Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mondu Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mimi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 31 resensies vir Mondu Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Selwes B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Selwes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was vriendelik en baie hulpvaardig. Netjies en skoon.

Eenheid toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Selwes, ek waardeer dit baie. Groete, Mimi.

Mondu Guesthouse
Tristan G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tristan G
Enkelreisiger

Ek was nie elke dag by die huis nie, maar die tyd wat ek geslaap het was goed daar.

Die dame wat daar bly gee ons nie genoeg tyd om ons goed reg te kry as ons die dag moet ry nie. Sy is baie onaangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Ek het jou geskakel om te se dat vertrektyd 10:00 is. Ons moet regmaak vir die volgende gaste.

Mondu Guesthouse
Chris M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Enkelreisiger

Was baie lekker.

Dis 'n baie lekker plek, die mense is vriendelik en baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Chris. Julle is wonderlike gaste en ek hoop om julle gou weer te sien. Liefde, Mimi.

Mondu Guesthouse
Kenny B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kenny B
Gesin met klein kinders

Upon arrival, we did not feel welcome at all. The person that handed us the key made sure of that. I will never return to this place again in future, I would rather stay in a tent.

The place was at least clean inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lk B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het 'n rustige naweek daar spandeer. Lekker ontspan. Wat ons baie nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie.
Sien julle gou weer.
Mimi

Mondu Guesthouse
Karen H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was mooi en netjies en ons het heerlik geslaap.

Ek wil LekkeSlaap komplimenteer met jul flinke diens en vinnige terugvoer. Wat ons waardeer het van Mondu is dat ons twee aparte nagte kon vertoef en daar was geen probleem daarmee nie. Van die ander plekke het verwag dat dit twee opeenvolgende nagte moes wees. Ek sal Mondu enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Karen vir jou pragtige resensie. Dankie dat julle sulke goeie gaste is. Sien julle gou weer.
Liefde Mimi

Mondu Guesthouse
Morne T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great plek.

Oulik en baie netjiese gaste huis! Beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige resensie Morne...ons waardeer baie...MONDU

Mondu Guesthouse
Reinette O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Friendly reception. Very nice. Very clean. Just great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your lovely review, Reinette.

Warm regards,
Mimi

Mondu Guesthouse
Rodney M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en bedagsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Rodney vir jou pragtige resensie, waardeer baie, voorspoed in die nuwejaar.
Mimi

Mondu Guesthouse
Lindsay V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Quiet area relaxing, private, would definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Dear Lindsay,

Thank you for your beautiful review.

Regards,
Mimi

Mondu Guesthouse
Etienne K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie. Waardeer baie. Mimi.

Mondu Guesthouse
Amelia T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en privaat. Sou net graag badhanddoeke voorsien wou gehad het.

Was baie aangenaam en sal definitief Jeffreysbaai weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
GM J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
GM J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net fantasties stil en het baie lekker gerus, sal weer gaan in die toekoms.

Die plekkie is toe baie beter as wat ons verwag het, lekker stil en privaat (kop oopmaker).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Beste Piet,

Baie dankie vir jul pragtige resensie. Tot volgende keer!

Groete,
Mimi

Mondu Guesthouse
Heila S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heila S

Gerieflik en netjies.

Baie goed ontvang. Aanwysings was duidelik. Sou graag 'n bad in die kamer wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Beste Heila,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Vir toekomstige gebruik, Kamer 1 het n groot bad en stort.

Groete,
Mimi

Mondu Guesthouse
Elmarie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Elmarie S
Saam met vriende

Glad nie aangenaam nie.

Met ons aankoms het ons gevind dat daar geen warm water is nie. Nadat ons eienaar geskakel het is ons meegedeel dat sy ondersoek sal gaan instel. Ons is later meegedeel dat die krag "getrip" het. Ons mening is dat voordat gaste opdaag die eienaar moet toesien dat alles in werkende toestand is. Yskas was glad nie aangesit nie. Badkamerdeur glad nie privaat, swaaideure van hortjies met sommige hortjies uitgebreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ek is regtig jammer en vra groot om verskoning. Probeer asseblief volgende keer ons luukse akkommodasie en toesluit garage.

Mondu Guesthouse
Belinda O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en voldoende verblyf met baie vriendelike gasvrou.

Ons was baie beïndruk met die verblyf. Dit was skoon en netjies en daar was alles wat ons nodig gehad het. Mimi het selfs koffie, suiker en melk voorsien. Sy was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die kamer met die tuintjie gehad en het lekker ons oggendkoffie buite op die stoepie gedrink. Waarde vir geld verblyf en ons sal graag weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Beste Belinda,
Vreeslik baie dankie vir jou pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Julle is awesome.
Groete,
Mimi

Mondu Guesthouse
Quanita S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quanita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad en die plek was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Beste Quanita
Baie dankie vir julle pragtige resensie. 'n Wonderlike naweek vir julle.
Liefde
Mimi

Mondu Guesthouse
Andre D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur.

Dit was lekker in Jeffreys maar die gastehuis is hopeloos te duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Dankie Andre, vir jou resensie en vriendelikheid. Alles in Desember is ongelooflik duur in die Kus plekke, dit gee ons 'n kans om 'n bestaan te maak en te oorleef. Ons is seisoen gebonde. gaan kyk asseblief na ons Facebook blad, Mondu Guesthouse, waar ek al 5 keer 5 sterre ontvang het en ek is baie trots daarop. Dit gee my 'n goeie aanduiding dat my prys korrek is.

Mondu Guesthouse
Steyn K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Alles was great, maar geen skoonmaak van self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Dankie Steyn, vir jou resensie want, ander gaste baat daarby. Lees asseblief weer ons taxes en extras. Jy is heeltemal reg, kamers word nie gediens nie.

Mondu Guesthouse
Henlie S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie verras met die plekkie.

Definitief die regte plek vir 'n oorslaap en waarde vir geld. Sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Hi Henlie,
Hoe gaan dit?
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar. Ek voel soos 'n prinses. Ons is tans besig om op te knap, maar die pryse bly dieselfde 'n lekker dag verder.

Mondu Guesthouse
Hendrik D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, privaat en rustig.

Geen ontbyt word verskaf nie, al word dit geadverteer as 'n B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Dankie Hendrik
Julle het self-sorg gekies. Ontbyt is ekstra op versoek. Ek het nog nooit adverteer of registreer as 'n B&B nie.
MONDU GASTEHUIS IS N B-B

Mondu Guesthouse
Nita J - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die bedrag van R180 was dit nie te sleg nie.

Klein bietjie teleurgesteld met ons aankoms, dit was koud en nat en ons wou 'n warm bad vat. Eerstens was daar geen handdoeke nie, ons moes 'n oop winkel gaan soek om te koop. Daar was geen warm water nie. Ons het die aand 'n heerlike ete gehad by 'n restaurant. Dit was weereens koud en nat, daar was toe darem warm water, maar net 'n paar druppels toe is daar geen water nie. Die volgende oggend vroeg het ons geen water gehad nie, nie eens vir die toilet nie en na 'n rukkie was die water bruin. Omtrent 09:00 die oggend het ons besef daar is 'n water probleem in die area. Ek voel net die dame van die gastehuis kon ten minste net vir ons 'n boodskap gestuur het of kom sê het daar is 'n probleem met water, dan het ons ten minste geweet wat die probleem is. Toe ek die sleutel teruggee vir haar het sy nie eens verskoning gemaak nie en ek dink dit is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mondu Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir julle kritiek, ek het laat weet dat mense handdoeke moet saambring. ons het n probleem met water in suid-afrika en met die munisipaliteite ons hande is afgekap. ek wil net weer noem dat dit budget akkommodasie is. As julle luukse akkommodasie verlang gaan julle dit nie by my kry nie. n Lekke dag verder. MIMI DU PLESSIS.

Mondu Guesthouse
Marelene D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marelene D
Gesin met klein kinders

Tariewe.

Ek voel die feit dat 'n kind van byna 2 jaar oud ook moes vol-prys betaal, was regtig onnodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Violet V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violet V
Saam met vriende

Nie te sleg nie. Gasvrou nie baie vriendelik nie. Sy kan die plek baie verbeter. Het als in wat nodig is.

Bietjie ver van strand. Maar omgewing is rustig. Plek kort 'n bietjie opknapping en verf dan kan dit 'n lieflike plek wees. Waarde vir geld? Glad nie. Ons het te veel betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Goed vir 1 nag se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangename verlof gewees met dié verblyf nie.

Dit was nie aangenaam nie. Daar was nie 'n yskas in kamer om goed koud te hou nie, net 'n mikrogolf gewees om iets warm te maak en verder niks. Dit is ook nie 800 m van die see af nie. Dit is eerder 2 km van die see, indien nie verder nie. Advertensie lees ook dat ontbyt op aanvraag sal wees, maar plakkaat in kamer sê sy bly in die Kaap so ontbyt sal nie beskikbaar wees nie! jammer. Daar is ook nie kaartgeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Vriendelike eienaar. Daar was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut heerlik!

Alles was skoon en netjies. Daar was lekker warm water en die gasvryheid het ons harte warm gemaak. Ons het soos klippe geslaap en sal julle baie beslis aanbeveel en weer van julle gebruik maak. Baie dankie vir alles!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jack D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Analisa C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Analisa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and comfortable.

The person I dealt with was friendly and helpful. The room was clean and had almost everything we needed (except a couple of plates and cutlery), but we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leadwoodstraat 118, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA134da682e16341135aff7eeae5fc77ced421dd578f08e7c9f02762f4a54a0df711fa7f8bcf1116316198e012d25539bf6af6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 31 5 1 4 118 Leadwood Street Wavecrest 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034277 24.920871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem