Monica's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Monica's Cottage is 'n aparte en selfsorgkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se huis in die woonbuurt Kensington in Johannesburg.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet en 'n kombuisie wat lei na 'n kombuishoekie. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskassie, ketel, breekware en eetgerei en 'n strykyster met 'n strykplank. Skoon handdoeke word daagliks voorsien en ons voorsien ook 'n haardroër, seep en sjampoe. Volledige DStv en gratis WiFi is ingesluit.

Gaste word verwelkom met 'n bakkie vrugteslaai, 'n koue glasie wyn en 'n kraffie sjerrie. 'n Kontinentale ontbyt word ook voorsien saam met tee, koffie, melk en suiker. Besienswaardighede in die area sluit Gold Reef City, Johannesburg Dieretuin, kunsgalerye en museums in. Die Gautrein-stasie is sowat 10 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Monica's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R575 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za