Witrivier Akkommodasie by Monkey Thorn Guest Lodge | LekkeSlaap
+54

Monkey Thorn Guest Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Oaks-weg 68, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 840 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Monkey Thorn Guest Lodge is op 'n 6 hektaar-kleinhoewe aan die buitewyke van Witrivier, 'n dorpie naby die Krugerwildtuin, geleë. Die lodge bied verblyf in 9 suites wat elk 'n privaat stoep en slaapplek vir 2 gaste het. Die hoofgebou het 'n restaurant, sitkamer, kroeg, en 'n groot stoep waar gaste kan ontspan.

Dié oopplan-suites het elk 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke eenheid het 'n kombuisie wat met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus is. Elke suite se leefarea het 'n TV en 'n gemaklike bank. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër, en gratis toiletware beskikbaar.

Ontbyt word in die restaurant bedien en 'n koue-buffet met 'n verskeidenheid vrugte, jogurt, muffins, pap en sap is beskikbaar. Warm kos word op bestelling voorberei. Etes is die hele dag beskikbaar en kan vanaf die kroeg se spyskaart bestel word. Aandete is a la carte en word vanaf 18:00 in die restaurant bedien.

Gaste kan langs die swembad, lapa, of die vuur in die boma ontspan.

Die lodge 25 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 35 km vanaf die Krugerwildtuin se Numbi-hek. Die perseel is naby verskeie besienswaardighede op die Panoramaroete.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Monkey Thorn Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • The Oaks-weg 68, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Monkey Thorn Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Oaks-weg 68, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e379ed985e7243db3cf2ff0d3d0361829d3e8c574f5866d014882e0086a969936da0cdc49d31920199a78f79e50debfe65a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 840  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 68 The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.312822757013 31.010248664418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za