Monks View 20

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Monks View 20 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Plettenbergbaai. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die kamers het elk óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en die badkamers het 'n stort of bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die leefarea is oopplan en die kombuis beskik oor 'n yskas, 'n stoof met 'n oond en 'n mikrogolf.

Die sitkamer het gerieflike sitplek. Daar is ook gemeenskaplike braai-areas wat gaste kan gebruik en veilige, kelderparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Monks View 20 is 600 m van Lookout Beach af en is stapafstand van winkels en restaurante in die omgewing af.

Slaapplek

'n Bespreking by Monks View 20 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Monks View 20 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false