by Monsieur Dévan | LekkeSlaap
+61

Monsieur Dévan

Werner
Vanaf R700
R700 R560
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Daar is 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n TV met 11 DStv-kanale. Die badkamer is apart van die kamer en beskik oor 'n stort. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en die instansie het die reg om dit terug te hou indien daar enige skade aan die eenheid is gedurende die gaste se verblyf. Ontbyt is R80 per persoon en aandete is R140 per persoon en moet vooraf bestel word om teleurstelling te vermy. Daar is geriewe vir klein funksies, soos verjaarsdae, ooievaarspartytjies en jaareindfunksies. Die instansie kan 30 gaste akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies van akkommodasie moet verkieslik 24 uur voor die inklokdatum skriftelik gemaak word.
'n Verwysingsnommer sal voorsien word in die geval van 'n telefoniese kansellasie van akkommodasie. Hou asseblief hierdie verwysingsnommer op rekord.
In die geval van kansellasie 'n bespreking wat deur 'n reisagent-geskenkbewys gewaarborg is, of dit nou met 'n kredietkaart betaal is of op 'n besigheid se rekening is, sal die volle waarde van die bespreking gehef word.
Indien gaste die eerste nag nie opdaag nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word en die gas sal die volle betaling verbeur indien hulle nie vooraf kennis gee nie.

Desire - Couple Unit
Vanaf R700
R700 R560
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Daar is 'n dubbelbed, sowel as 'n TV met 11 DStv-kanale. Die badkamer is apart van die kamer en beskik oor 'n stort. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Martin - Couple Unit

Anuska - Couple Unit
Vanaf R700
R700 R560
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Daar is 'n dubbelbed, sowel as 'n TV met 11 DStv-kanale. Die badkamer is apart van die kamer en beskik oor 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en die instansie het die reg om dit terug te hou indien daar enige skade aan die eenheid is gedurende die gaste se verblyf. Ontbyt is R80 per persoon en aandete is R140 per persoon en moet vooraf bestel word om teleurstelling te vermy. Daar is geriewe vir klein funksies, soos verjaarsdae, ooievaarspartytjies en jaareindfunksies. Die instansie kan 30 gaste akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies van akkommodasie moet verkieslik 24 uur voor die inklokdatum skriftelik gemaak word.
'n Verwysingsnommer sal voorsien word in die geval van 'n telefoniese kansellasie van akkommodasie. Hou asseblief hierdie verwysingsnommer op rekord.
In die geval van kansellasie 'n bespreking wat deur 'n reisagent-geskenkbewys gewaarborg is, of dit nou met 'n kredietkaart betaal is of op 'n besigheid se rekening is, sal die volle waarde van die bespreking gehef word.
Indien gaste die eerste nag nie opdaag nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word en die gas sal die volle betaling verbeur indien hulle nie vooraf kennis gee nie.

Anjannette - Single Unit
Vanaf R750
R750 R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Daar is 'n driekwartbed en 'n dubbelslaapbank, sowel as 'n TV met 11 DStv-kanale. Die badkamer is apart van die kamer en beskik oor 'n stort. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en die instansie het die reg om dit terug te hou indien daar enige skade aan die eenheid is gedurende die gaste se verblyf. Ontbyt is R80 per persoon en aandete is R140 per persoon en moet vooraf bestel word om teleurstelling te vermy. Daar is geriewe vir klein funksies, soos verjaarsdae, ooievaarspartytjies en jaareindfunksies. Die instansie kan 30 gaste akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies van akkommodasie moet verkieslik 24 uur voor die inklokdatum skriftelik gemaak word.
'n Verwysingsnommer sal voorsien word in die geval van 'n telefoniese kansellasie van akkommodasie. Hou asseblief hierdie verwysingsnommer op rekord.
In die geval van kansellasie 'n bespreking wat deur 'n reisagent-geskenkbewys gewaarborg is, of dit nou met 'n kredietkaart betaal is of op 'n besigheid se rekening is, sal die volle waarde van die bespreking gehef word.
Indien gaste die eerste nag nie opdaag nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word en die gas sal die volle betaling verbeur indien hulle nie vooraf kennis gee nie.

Chantel - Couple Unit
Vanaf R800
R800 R640
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Daar is 'n dubbelbed, sowel as 'n TV met 11 DStv-kanale. Die badkamer is apart van die kamer en beskik oor 'n stort. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en die instansie het die reg om dit terug te hou indien daar enige skade aan die eenheid is gedurende die gaste se verblyf. Ontbyt is R80 per persoon en aandete is R140 per persoon en moet vooraf bestel word om teleurstelling te vermy. Daar is geriewe vir klein funksies, soos verjaarsdae, ooievaarspartytjies en jaareindfunksies. Die instansie kan 30 gaste akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies van akkommodasie moet verkieslik 24 uur voor die inklokdatum skriftelik gemaak word.
'n Verwysingsnommer sal voorsien word in die geval van 'n telefoniese kansellasie van akkommodasie. Hou asseblief hierdie verwysingsnommer op rekord.
In die geval van kansellasie 'n bespreking wat deur 'n reisagent-geskenkbewys gewaarborg is, of dit nou met 'n kredietkaart betaal is of op 'n besigheid se rekening is, sal die volle waarde van die bespreking gehef word.
Indien gaste die eerste nag nie opdaag nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word en die gas sal die volle betaling verbeur indien hulle nie vooraf kennis gee nie.

Dewald - Couple Unit

Ziandri - Family Unit
Vanaf R900
R900 R720
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 1 hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die oopplan-area het 'n slaapbank, sowel as 'n TV met 11 DStv-kanale. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1

Charmonique - Family Unit

Annabelle - Family Unit
Vanaf R900
R900 R720
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 1 hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oopplan-area het 'n slaapbank en 'n TV met 11 DStv-kanale. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Tariewe is op 'n selfsorgbasis. Kinders tussen 1 en 8 jaar is bly gratis. Kinders van 9 jaar en ouer word as volwassenes geag en betaal dus normale tariewe.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en die instansie het die reg om dit terug te hou indien daar enige skade aan die eenheid is gedurende die gaste se verblyf. Ontbyt is R80 per persoon en aandete is R140 per persoon en moet vooraf bestel word om teleurstelling te vermy. Daar is geriewe vir klein funksies, soos verjaarsdae, ooievaarspartytjies en jaareindfunksies. Die instansie kan 30 gaste akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies van akkommodasie moet verkieslik 24 uur voor die inklokdatum skriftelik gemaak word.
'n Verwysingsnommer sal voorsien word in die geval van 'n telefoniese kansellasie van akkommodasie. Hou asseblief hierdie verwysingsnommer op rekord.
In die geval van kansellasie 'n bespreking wat deur 'n reisagent-geskenkbewys gewaarborg is, of dit nou met 'n kredietkaart betaal is of op 'n besigheid se rekening is, sal die volle waarde van die bespreking gehef word.
Indien gaste die eerste nag nie opdaag nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word en die gas sal die volle betaling verbeur indien hulle nie vooraf kennis gee nie.

Johan Unit - 5 Sleeper
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 2 aparte slaapkamers en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed. In die oopplan-area is daar 'n dubbelslaapbank en 'n TV met 11 DStv-kanale. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en die instansie het die reg om dit terug te hou indien daar enige skade aan die eenheid is gedurende die gaste se verblyf. Ontbyt is R80 per persoon en aandete is R140 per persoon en moet vooraf bestel word om teleurstelling te vermy. Daar is geriewe vir klein funksies, soos verjaarsdae, ooievaarspartytjies en jaareindfunksies. Die instansie kan 30 gaste akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies van akkommodasie moet verkieslik 24 uur voor die inklokdatum skriftelik gemaak word.
'n Verwysingsnommer sal voorsien word in die geval van 'n telefoniese kansellasie van akkommodasie. Hou asseblief hierdie verwysingsnommer op rekord.
In die geval van kansellasie 'n bespreking wat deur 'n reisagent-geskenkbewys gewaarborg is, of dit nou met 'n kredietkaart betaal is of op 'n besigheid se rekening is, sal die volle waarde van die bespreking gehef word.
Indien gaste die eerste nag nie opdaag nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word en die gas sal die volle betaling verbeur indien hulle nie vooraf kennis gee nie.

Hanna Unit - 5 Sleeper
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is 'n ruim oopplan-eenheid met 3 aparte slaapkamers, 2 badkamers waarvan 1 en suite is met 'n stort en die hoofbadkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis wat met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, breekware, eetgerei en kombuistoebehore toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. In die oopplan-area is daar 'n slaapbank, 'n TV met 11 DStv-kanale, 'n etenstafel en 'n rusbank. Die nodige geriewe en versnaperings word vir die eerste aand voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en die instansie het die reg om dit terug te hou indien daar enige skade aan die eenheid is gedurende die gaste se verblyf. Ontbyt is R80 per persoon en aandete is R140 per persoon en moet vooraf bestel word om teleurstelling te vermy. Daar is geriewe vir klein funksies, soos verjaarsdae, ooievaarspartytjies en jaareindfunksies. Die instansie kan 30 gaste akkommodeer.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasies van akkommodasie moet verkieslik 24 uur voor die inklokdatum skriftelik gemaak word.
'n Verwysingsnommer sal voorsien word in die geval van 'n telefoniese kansellasie van akkommodasie. Hou asseblief hierdie verwysingsnommer op rekord.
In die geval van kansellasie 'n bespreking wat deur 'n reisagent-geskenkbewys gewaarborg is, of dit nou met 'n kredietkaart betaal is of op 'n besigheid se rekening is, sal die volle waarde van die bespreking gehef word.
Indien gaste die eerste nag nie opdaag nie, sal die bespreking outomaties gekanselleer word en die gas sal die volle betaling verbeur indien hulle nie vooraf kennis gee nie.

Vanaf R700
R700 R560
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smitstraat 96, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwKNMtKTWAD3AFTjBxnYIn8CV9Trm3KRq1bF0pkjxEGeBEAKVKJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, nou Vanaf R560  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 96 Smit Street Flamwood 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.845283335321 26.695635323348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem