Monsieur Dévan
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smitstraat 96, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R700R560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Monsieur Dévan bied unieke gaste-selfsorgverblyf in Klerksdorp.
Die kamers is ten volle toegerus met alle geriewe wat gaste sal nodig kry, insluitend 'n groot yskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die luukse kamers wissel tussen kamers met slaapplek vir 5 tot enkelkamers met slaapplek vir 1. Elke kamer het 11 DStv-kanale.
Daar is braaigeriewe en 'n swembad op die perseel indien gaste lekker om die braaivleisvuur wil ontspan, of in die swembad wil afkoel.
Die verblyf is naby die N12 in Adamayview geleë - 'n stil en veilige area. Die gastehuis is naby die Matlosana Mall en ook naby al die plaaslike, privaat hospitale, verskeie restaurant en Tusk Rio Casino.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Smitstraat 96, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Monsieur Dévan het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Flamwood Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smitstraat 96, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom