Margate North Beach Akkommodasie by Mont Blanc 13 | LekkeSlaap
+14

Mont Blanc 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reisweg, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mont Blanc 13 is 'n ten volle toegeruste woonstel in 'n veilige kompleks in Margate, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibikuskus. Die dorp bied reisigers die ideale bestemming vanwaar die kus van KwaZulu-Natal verken kan word en is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee kamers deel 'n tweed badkamer.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die oopplan-leefarea het 'n TV, sitkamerstel en 'n eetkamertafel. Dit bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en gedeeltelik see-uitsigte. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en wasgoedgeriewe wat met munte werk.

Behalwe vir die pragtige strande, het Margate ook van die beste snorkel- en duikgeleenthede, omdat die warm Indiese Oseaan se seestrome menigte waterlewe saambring. Daar is ook ander doendinge in die area, soos branderplankry, seil, kano, waterski en wildkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Mont Blanc 13 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Reisweg, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Vanaf R610
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reisweg, Manaba, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9hyRTqgEZzsxwrm80msRyPkXUMv75MsnsYe3RrqOlrHyjy3V3X?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R610  per nag (plek vir 6) Reid Road Manaba 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.855102 30.377421
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za