LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mont d’Or Bohemian House | LekkeSlaap
+44

Mont d’Or Bohemian House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Mont d’Or Bohemian House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anitia L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en die ontbyt was heerlik!

Lezanne B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en goeie waarde vir geld.

Die personeel het ons baie vriendelik verwelkom. Sal definitief hulle aanbeveel.

Annelize R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R
Enkelreisiger

Great. Everybody is very friendly!

Everybody went out of their way to make me feel at home. Enjoyed it very much!

Mont d’Or Bohemian House se terugvoer

Hi Annelize,

Thank you for your positive review on your stay with us at Mont d’Or Bohemian House. We are happy to hear that you had an exceptional stay at our property.
We hope you travelled home safely. Thank you again for choosing to stay with us.

All the best,
The Mont d’Or A-Team

Mont d’Or Bohemian House
Ernst J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst J
Saam met vriende

Voorwaar die mooiste en lekkerste verblyf in 'n lang tyd!

Dit is 'n pragtige, netjiese gastehuis! Goed geleë, baie veilig. Francois, Bianca en die res van die span se diens was ongelooflik. Hulle is baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om mens te laat welkom voel. Dit het sowaar gevoel soos ons tweede huis. Ek sal Mont d'Or vir seker aanbeveel!

Mont d’Or Bohemian House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Mont D'or span

Mont d’Or Bohemian House
Henk J - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk J
Besigheidsreis

Baie goed en baie duur.

Dis die ideale gastehuis vir 'n konsultant as jou kliënt goed betaal. Baie goeie omgewing en veilig! Baie trappe.

Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 000
R2 000 R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eridanusstraat 389, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c834cde38636c79c04bd9b0047c97f082bcf3431629cb1bb65ccab5d7e64b593bd2561208aa0d664ace86bb38392832096b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000, nou Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 389 Eridanus Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.788757961745 28.250143673611
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem