Mont d'Or Hyde Park Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 15 Des 2019.

Beskrywing

Mont d'Or Hyde Park Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in 'n rustige, intieme B&B met ouwêreldse bekoring. Die boetiek hotel het die ideale ligging in Hyde Park naby Sandton se winkelsentrums.

Verblyf word in standaard- superior- en luukse kamers gebied. Elke kamer is uiters gerieflik ontwerp en uitgelê. Gaste kan soggens by hul kamervensters met 'n koppie koffie die uitsig oor die tuin geniet en die voëltjies hoor sing. Elke kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en sekere DStv-kanale. Ontbyt is ingesluit. 'n Swembad en parkeerplek is beskikbaar.

Die ligging is maklik van die M1 vanaf Johannesburg bereikbaar, en daar is allerhande besienswaardighede in die omgewing om te besoek. Dit sluit Nelson Mandela Square, Wanderers Krieketstadion, Rietfontein Natuurreservaat, die Marco Polo, Gardens of St Christopher, Wanderers Gholfklub, Fourways-boeremark en die Neighbourgoods-mark in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mont D'Or Hyde Park Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 R1 440 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 15 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za