+21

Mont Serrat 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Balmoral Road, 11 Mont Serrat, West Beach, 7449, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mont Serrat 11 is 'n pragtig versierde selfsorgwoonstel in West Beach, Kaapstad. Hierdie verblyf is in 'n sekuriteitskompleks wat binne stapafstand van Bloubergstrand af is.

Dié stylvolle woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Vars wit linne en badhanddoeke is beskikbaar.

Die helder en ruim oopplan-leefarea het 'n pragtige kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n knus toonbank met gemaklike stoele en 'n TV toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na die sonnige balkon met 'n buite-etensafel wat oor die swembad en kinderspeelarea uitkyk. Die swembad is omhein en daar is ook gedeelde braaigeriewe. Daar is ook 'n tennisbaan, muurbalbaan, wassery en veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christelle G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en gerieflik. Ons het ons verblyf baie geniet, die eenheid was skoon en het oor alle nodige geriewe beskik. Sal beslis weer van die verblyf geb...
Sien meer
Mei 2025
Mario V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. A wonderful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Edward R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent value for money. It was a very comfortable apartment, well equipped with everything available for a good few days. The owners...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Pieter A
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon en modern. Baie lekker gebly en gerus!
Jan 2025
Mandy D
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely, secure and pleasant. Our host was so helpful. The kids' play area was such a bonus and the laundry service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo-Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 33 Balmoral Road, 11 Mont Serrat, West Beach, 7449, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mont Serrat 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Balmoral Road, 11 Mont Serrat, West Beach, 7449, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8922cb6326e75e6d1f1f94f08ec46632f34e5577a7ded628d14bef70d536a3ff64c58b723e5d8a99c543a1805efd6fa44bd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 33 Balmoral Road 11 Mont Serrat 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.808610995413 18.470379062985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang