LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montana Guest Farm | LekkeSlaap
+20

Montana Guest Farm

B&B
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 21 Januarie 2022

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montana-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 980 R1 386 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Montana Guest Farm is in die pragtige vallei van Schoemanshoek, in die distrik Oudtshoorn geleë. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die Tuinroete en die R62 wil verken. Volstruisplaastoere, meerkattoere en sonsondergangritte is meer net 'n paar van die aktiwiteite wat op die plaas aangebied word. Die plaas is 15 km van die wêreldbekende Kangogrotte af geleë.

Die historiese herehuis in Montana, wat uit die laat 18de eeu dateer, is tot sy oorspronklike bekoring herstel, sowel as al die ander buitegeboue op die plaas, soos die stalle en die werkerskwartiere.

B&B-verblyf word in 4 dubbelkamers en 4 Cactus-suites aangebied, elk met sy eie stoep en uitsig oor die goed versorgde tuine. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas en gratis WiFi. Twee van die Cactus-suites bied ook selfsorggeriewe, wat 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond insluit, en dit bied slaapplek aan 'n gesin van tot 4 gaste.

Die tuine van Montana bied 'n swembad en genoeg ruimte en verskillende sitareas vir ontspan, voëlkyk en sonbaai. Agter die klipmure van Montana is 'n uitgestrekte landskap van golwende heuwels waar fietsryers en stappers die wonders van die Klein-Karoo kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Montana-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 980
R1 980 R1 386
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 980
R1 980 R1 386
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montana-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08d9a1d8a33c17bfddcb8b431ed7a06c21c9548c281c2aafdbf2e377ee8f56031866f23703b246f8cb7af0e4f6893f3e3b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 980, nou Vanaf R1 386  per nag, vir 2 mense Montana Farm Schoemanshoek 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.480283475762 22.236118478788
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!