Monte Carlo Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Monte Carlo B&B is in die eksklusiewe Centurion Residensiële Landgoed en Buiteklub geleë en bied gemaklike verblyf in 'n veilige omgewing met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer wat gaste die vryheid gee om 'n draffie of 'n stappie te geniet sonder om besorg te wees.

Verblyf beskik oor 5 eenhede met slaapplek vir 9 gaste. Elke eenheid het 'n gemaklike bed, badkamer met 'n stort of bad en toegang tot 'n balkon met gemaklike sitplek. Ons verblyf is hoofsaaklik vir sakereisigers en elke kamer beskik oor 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, skeermes-kragpunt, waaier, ondervloerverhitting of muurverwarmers, asook Internettoegang in die kamers en by sekere aangewese plekke. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike beskutte braai-area, 'n swembad en veilige parkeerplek.

Rook is verbode in die eenhede, maar word wel op die balkon en stoepe toegelaat waar asbakkies beskikbaar is. Die ligging bied toegang tot hoofweë, Pretoria, Johannesburg, Midrand, O.R. Tambo en Lanseria Internasionale Lughawens. Centurion Mall, SuperSport Park-krieketstadion, Virgin Active Centurion en die Gautrein Centurion.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Monte Carlo Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za