Santosbaai Akkommodasie by Monte Carlo Self-catering | LekkeSlaap
+8
+8

Monte Carlo Self-catering

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Monte Carlo Self-catering is in Mosselbaai en bied verblyf wat stapafstand vanaf die strand is. Die perseel het 'n pragtige uitsig oor die baai met die Outeniekwaberge in die agtergrond.

Dié selfsorgwoonstel het 'n privaat ingang, slaapplek vir 6 gaste en is op die boonste verdieping geleë. Daar is 3 slaapkamers en 1 badkamer. 2 van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis beskik oor 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die leefarea langsaan lei na 'n houtdek wat al langs die perseel loop en 'n uitstekende uitsig oor die Indiese Oseaan en Outeniekwaberge het.

Monte Carlo Self-catering is sowat 5 minute van die middedorp af en naby Santosstrand. Dié beskutte strand spog met The Pavillion Restaurant, die gewilde Train Restaurant, Die Poskantoorboom, hawe en museums.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 80, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS4S0SUJh49trD5RxtBCZQxErSNyLL9b5O79GJNEGjq4qW8025H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 80 Lang Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.174472272366 22.130305767059
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za