Sandbaai  Akkommodasie by Monte Mare Hermanus | LekkeSlaap
+12

Monte Mare Hermanus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bersigstraat , Monte Mare 1911, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Monte Mare Hermanus is in ’n veiligheidskompleks geleë en bied verblyf in die seedorpie Sandbaai.

Die eenheid bied verblyf aan 4 volwassenes met 2 jong kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede badkamer het ’n dubbelbed en aparte badkamer met ’n stort. Daar is ’n bababedjie beskikbaar in een van die slaapkamers.

Die leef area het 'n slaapbank geskik vir 2 kinders.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Daar is ’n platskerm-TV met volle DStv, WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad vir gaste om geniet en daar is vele besienswaardighede naby soos die strand, Whale Coast Mall, Atlantic Gholfklub, Hermanus New Harbour en Walkerbaai Natuurreservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Monte Mare Hermanus sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bersigstraat , Monte Mare 1911, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bersigstraat , Monte Mare 1911, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1UGmbDTJ4guwRFZyjQZiU4MjkxXFUd1j14jWzBFEVssUX76Ir6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 850  per nag (plek vir 6) Bergsig Street 1911 Monte Mare 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.41694 19.200126
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za