Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Monte Rosa Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Monte Rosa Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jonene B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap maar die kamer was baie netjies en ons het niks kort gekom nie.

Baie netjiese en pragtige gastehuis. Sal weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gaaf, en rustig.

Ja, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale blyplek om omgewing te verken.

Mooi en ruim kamer. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda T
Gesin met tieners

I simply loved your complete place, rooms comfortable, and it's just peaceful and stunning.

Will definitely go there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie mooi en gerieflike kamer. Pragtige tuin. Net reg vir wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan D
Besigheidsreis

Overall, a pleasant experience.

Property was very well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap in 'n pragtige woning.

Aangename verblyf, sal beslis weer van hulle gebruik maak. 'n Baie goed versorgde tuin dra by tot 'n rustige omgewing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, beautiful and a joy.

The stay was peaceful and quiet. A warm-hearted welcome with friendly staff. Excellent service and value for money. A visit to the nearby vineyards and estates is recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charrise W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charrise W

Tranquil, spotless, comfortable and well-located.

Monte Rosa Guesthouse is well-managed with a beautiful garden to relax in. The staff are friendly, the parking is secure, and the location is excellent. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Dis mooier as op die foto's. Ontvangs was perfek. Beurtkrag was geen probleem, want daar is kragopwekkers. Selfs die skoonmakers en tuinman was baie vriendelik. Hulle het my tydens stormreën gehelp om my tasse in die motor te laai. Onverbeterlike diens en asemrowend mooie blyplek. Elke sent werd. Doen so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou fantastiese komplimente. Ons waardeer die nota en terugvoering opreg. Kom kuier gerus weer.
Wynland groete.

Monte Rosa Guesthouse
Robin V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Better than expected.

The venue is stunning, the pictures don't do justice to how beautiful the facility and garden are. Venue is central and there are plenty of farms to visit. I will definitely visit the guesthouse again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Robin thank you for the lovely review. We appreciate your feedback.
Do visit again, fondest regards.

Monte Rosa Guesthouse
Esté M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esté M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies en gemaklik.

Daar was niks fout met die verblyf nie, maar die ontbyt was nie ingesluit nie, al het die webtuiste gestel dat die kamer "bed and breakfast (B&B)" insluit. Indien ons geweet het dat ontbyt nie ingesluit is nie, ten spyte van die inligting op die webtuiste, dan sou ons eerder in die selfsorgeenheid wou bly. Baie mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Hallo Este
Dankie vir jul besoek aan Monte Rosa Gastehuis. Ek waardeer jou terugvoer en dat jy die ingeslote ontbyt opsie onder my aandag gebring het. Ons het die nodige regstellings op die webtuiste aangebring en is dankbaar dat jy dit met my gedeel het.
So groei ons en daarmee saam strewe ons deurgaans na die beste.
Ons glo julle het die kuier geniet - tot volgende keer, groete.

Monte Rosa Guesthouse
Divahn M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Divahn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename en luukse ervaring.

Vriendelike ontvangs. Ongelooflik skoon en netjies. Luukse kamers en badkamers. Pragtige, historiese woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Enkelreisiger

Peaceful, clean, luxurious and comfortable.

Enjoyed it. Will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Baie goeie ligging. Uitstekende gastehuis.

Die perfekte gastehuis in 'n mooi, rustige omgewing. Sal definitief weer bespreek vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Jaco, thank you for your lovely review on Monte Rosa Guesthouse. We are so pleased that you enjoyed your stay.
Please come again, we would be honored to host you again.
Regards

Monte Rosa Guesthouse
Aldert V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldert V
Saam met vriende

Skoon, netjies, gemaklik en veilig.

Veilige parkeerplek, gemaklike beddens en 'n lekker groot stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Thank you for your time to review us - we are grateful for all the feedback - "It's how we grow"
Much appreciated.

Monte Rosa Guesthouse
Kathy H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy H
Saam met vriende

Excellent.

From the moment we arrived to the day we left, Riana was fantastic. We received exceptional care and hospitality and our stay was phenomenal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Kathy thank you for your lovely review! It is most kind of you. We loved having you all here your group brought an amazing energy to Monte Rosa Guesthouse, refreshed us, and left us feeling enthused and excited. To host you was only a pleasure!
Do call again.

Monte Rosa Guesthouse
Claire V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Goeie diens en almal baie vriendelik.

Oulike gastehuis en baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Dearest Claire,
Thank you so much for choosing Monte Rose Guesthouse, and for your sincere comments - we really appreciate it!
Enjoy a fabulous weekend!
Regards.

Monte Rosa Guesthouse
Liezl S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl S
Gesin met klein kinders

Riana was kind, helpful and friendly and the grounds and room were stunning!

We stayed at Monta Rosa for three nights over two stays in the same week while on a long trip with two small children. Cottages 7 and 8 were just perfect for our needs, not to mention a peaceful haven where we could really rest, relax and recharge. I would absolutely stay there again. In fact, I can't wait.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Dearest Liezl,
Thank you for your kind words and fabulous comments.
It was a pleasure to host you and I really appreciate your booking with us.
Do visit us again, it will be awesome to see you again.
Stay safe.
Regards

Monte Rosa Guesthouse
Jacques En Lynette P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques En Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige, skoon gastehuis.

Die eenheid was baie gerieflik en het in al ons behoefte voorsien. Ons sal definitief weer by die gastehuis bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige komplimente and terugvoer - ons waardeer dit regtig opreg. Groete, tot volgende keer!

Monte Rosa Guesthouse
Jeannette V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles is baie mooi, skoon en uitstekende diens.

Die foto's op die webtuiste weerspieël nie hoe mooi en rustig dit daar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Thank you for the lovely compliments. We really appreciate your kindness. Love hosting you.
Regards

Monte Rosa Guesthouse
Riandi K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riandi K
Saam met vriende

Very beautiful guesthouse and relaxing atmosphere.

The host is very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Thank you for the uplifting feedback, we appreciate your kindness.
See you soon, again.

Monte Rosa Guesthouse
Dirkie U - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike mense en kamers is ruim en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Monte Rosa Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for your lovely note on Monte Rosa Guesthouse - it was a pleasure hosting you!
Fabulous guests.

Monte Rosa Guesthouse
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 17, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA710138350025fb0b5046e7a32a29699e30d5df960a880e74aafbaa779dbcac4753a1d3eee43e3ba6844dde97b8ff1521fbbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 17 Van Riebeeck Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.682951 19.310206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem