Kosmos Akkommodasie by Montego Bay | LekkeSlaap
+19

Montego Bay

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekkerstraat, 11 Montego Bay, Kosmos, Hartbeespoortdam , 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Montego Bay is 'n pragtige selfsorg-eenheid op die tweede verdieping en spog met pragtige uitsigte oor die dam. Dit is 'n lieflike wegbreekplek vir die hele gesin of vir 'n paartjie wat op soek is na gehaltetyd.

Die eenheid het 2 kamers, maar kan tot 5 persone gemaklik akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n beeldskone uitsig oor die dam. Die tweede kamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Handdoeke word nie voorsien nie. Dis oopplan en bied toegang tot 'n groot stoep met braaiplek.

Die kombuis is ten volle toegerus met oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en wasmasjien. Daar is 'n tuimeldroër in die spaarkamer. Die oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank met stoele waar gaste etes saam as 'n gesin kan geniet.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, speelplek vir die kinders asook 'n klimraam en trampolien. Daar is ook gratis plek vir gaste om hul bote of waterponies enige tyd in die water te laat. Visvang word toegelaat op die 2 verste piere. Daar is ook braaigeriewe indien gaste 'n piekniek wou hy terwyl hulle hengel. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Montego Bay is naby 'n informele nedersetting.

Slaapplek

’n Bespreking by Montego Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 46 resensies vir Montego Bay
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Simon Bekkerstraat, 11 Montego Bay, Kosmos, Hartbeespoortdam , 0261, Noordwes
  • Gaste dink Montego Bay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekkerstraat, 11 Montego Bay, Kosmos, Hartbeespoortdam , 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZWE5Zjg2LWRjNjQtNDRhNC1hMTg5LTUzMWIyODc4NjcxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 Simon Bekker Street 11 Montego Bay, Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.746273894084 27.839401977835
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za