LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montego Bay 34 | LekkeSlaap
+12

Montego Bay 34

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Montego Bay 34
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Antoinette S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Gesin met tieners

Baie oulike plek met uitstekende see-uitsig.

Lekker maklik om op die strand te kom vanaf verblyf. Alles wat jy nodig het op een plek.

Veronica D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D
Gesin met tieners

Awesome!

Ons sal van nou af net na Montego Bay 34 gaan. Daar is alles en nog meer in een plek. Loopafstand see toe was 'n bonus. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Sarie P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie P
Gesin met klein kinders

Was wonderlik.

Was heerlik gewees en sal weer boek.

Christine D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Saam met vriende

Great holiday destination with a great view of the sea.

Great destination with amazing sea view. We arrived very late due to traffic but we really still welcomed with a friendly smile and chocolates on our pillows. The house sleeps 4 people comfortably and is well maintained and clean with 2 fridges, washing machine and outside braai. It's a nice walk to the beach which is visible from the garden. We really enjoyed our stay.

Tiaan W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan W
Gesin met tieners

Lekker gebly. See-uitsig was uitstekend.

Sal definitief weer daar bly.

Lizelle S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam met bietjie uitdagings!

Die eenheid is ongelooflik verwaarloos en kort dringend instandhouding veral die elektrisiteit. Die ligte werk nie behoorlik nie. Die dakwaaiers raas almal en die voorglasdeur kan nie sluit nie. Daar is ook nie volledige stel eetgerei of glase nie. Die stortdeur val uitmekaar uit. Die elektriese omheining het ook dan en wan 'n kortsluiting en dan skok die deur na die strand jou ... Die afdak het ook nie 'n skadunet gehad nie, iemand het die hele week op ons plek geparkeer gestaan en ons kar was die heeldag in die son. Behalwe vir dit, het ons redelik lekker gebly.

Claudia K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia K
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Montego Bay is 'n werklike juweel. See-uitsigte is ongelooflik. Plek het alles wat mens ooit nodig het en die eienaars is ongelooflik behulpsaam.

Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Zondo-weg 342, Montego Bay, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5NGEyY2Q2LTRmYTUtNDY4OC04MDY1LTQ5ODE1MzA2ZDU5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 342 Andrew Zondo Road Montego Bay 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.061406 30.880183
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!