LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montego Bay 6 | LekkeSlaap
+20

Montego Bay 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 88 resensies vir Montego Bay 6
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.8/5
Melanie A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A
Gesin met tieners

Amazing and beautiful setting.

Very comfortable stay. We all enjoyed it.

Carin B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Mooi uitsig.

Heerlik gebly en was veilig met mooi uitsig van die dam. Mooi kompleks en het als gehad wat ons nodig gehad het. Baie, baie dankie.

Rika A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika A
Gesin met tieners

Heerlik en rustig!

Pragtige perseel en woonstel. Die uitsig is fantasties. Die volle DStv is ’n bonus en die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Ons was aanvanklik skepties oor die informele nedersetting langsaan, maar dit het glad nie gepla nie. Ons het ten alle tye veilig en rustig gevoel.

Venita G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita G
Gesin met klein kinders

Awesome love it.

I would recommend this place to everyone. I was so impressed.

Adela V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Adela V

Pragtige uitsig. Beeldskoon en netjies. Eienaar was baie fantasties en die reëlings en tegemoetkomend.

Die woning is pragtig. Dis net hartseer hoe iets buite die eienaar se beheer, 'n plakkerskamp reg langs die ingang, tot stand gekom het. Dit gesê, dit is aan die buitekant en die veiligheid van die perseel self is duidelik opgeskerp.

Nathassia M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathassia M
Saam met vriende

Baie mooi uitsig, eienaar is super vriendelik baie behulpsaam.

Pragtige uitsig, vriendelike eienaars baie behulpsaam. Woonstel baie netjies.

Lee G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee G
Gesin met tieners

Was baie lekker.

Baie skoon en sal weer daar book as ek weer gaan.

Terrance V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terrance V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant

Beautiful place. Totally enjoyed it.

Sheurl D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheurl D
Saam met vriende

It is the most beautiful place! The biggest luxury in Hartbeesfontein!

Montego Bay 6 is central and so convenient! Fitted with everything you would need on your stay even an omelet pan! We loved every second of our stay. The owners are so accommodating and friendly. We would most definitely visit soon again!

Kelly-ann D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann D
Gesin met tieners

Relaxing.

If you want tranquillity Montego Bay is the perfect place to go.

Elissa L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elissa L
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjiese verblyf. Woonstel het alles wat mens nodig het.

Lekker plek om te rus!

Natasha N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Gesin met klein kinders

Absolutely phenomenal! Tranquil and peaceful!

This place was a home away from home.

Lindy N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy N

View view view!

Stunning view, very quiet, very neat and comfortable, had everything we needed. Definitely recommend it!

Eddie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker plek om te bly, sentraal geleë, sal weer gebruik maak van hul gasvryheid.

Annelize H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H
Saam met vriende

Dit was baie lekker en sal weer gaan.

Ek sal weer na Montego gaan en dit aanbeveel, was baie lekker en rustig daar.

Hester S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Gesin met tieners

Wil daar bly!

Pragtige plekkie wat mens laat voel jy is in jou eie vakansiehuis by die see.

Pearl W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl W

Beautiful.

Place was awesome and beautiful, relaxing environment, would definitely go back.

Danita V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik, stil en rustig.

Ons groepie vriende het dit baie geniet. Die blyplek was baie netjies en goed toegerus. Gerieflik naby vir uitstappies of sommer net ontspan met die mooi uitsig. Hoogs aanbeveel.

Annelize B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B
Saam met vriende

Skoon en netjies. Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en het veilig gevoel. Die informele nedersetting langs Montego Bay het ons egter afgesit. Die geraas het aangehou tot 4 uur die volgende oggend.

Dimakatso M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso M
Saam met vriende

The place is beautiful and extremely neat.

I will definitely recommend the place to anybody, it's beautiful and extremely neat, my friends and I enjoyed the morning breeze on the balcony. We enjoyed our weekend.

Ingrid P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met vriende

Netjies, rustig en groot genoeg!

Dit was 'n baie netjiese plek, lekker braai area en ook naby genoeg aan ander plekke as mens wou rond ry. Sal definitief die plek kan aanbeveel vir 'n naweek weg saam familie of vriende.

Minette H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, huislik en baie gerieflik.

Die oord is pragtig, nie mal oor die plakkerskamp, direk langs die oord nie. Ons huisie was baie goed toegerus en pragtig gewees.

Michelle O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Gesin met tieners

Pragtige, skoon, moderne eenheid.

Die diens was puik. Die eenheid was pragtig, skoon en netjies.

Wendy Todd T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Todd T
Gesin met klein kinders

Lovely unit

Nice unit in complex - good play area for children. Unit nicely decorated, fresh linen and the bathroom is clean. One small thing - the kitchen appliances could do with a good wipe down. Would recommend unit to friends or book again.

Chantelle C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek in 'n pragtige plek.

Die woonstel is in 'n pragtige kompleks met 'n lekker speelarea vir die kinders en 'n mooi uitsig oor die dam. Die woonstel was mooi, skoon en netjies en het 'n "welkom" gevoel. Die informele area was net 'n probleem as jy buite is en in die badkamer, verder was dit 'n wonderlike naweek.

Patrys V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys V
Saam met vriende

Heerlik, goeie diens en goed toegeruste eenheid wat baie sentraal geleë is.

Die bespreking, diens en plek was werklik goed. Eintlik uitstekend!

Manie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Saam met vriende

Absoluut die moeite werd.

Sekerlik een van die beste verblyf plekke wat ek nog aan gedoen het. Pragtige uitsig en ultra modern en luuks. Waarde vir geld. Die uitsig oor die grasperke en die dam is werklik besonders. Alhoewel die wooneenheid langs nedersetting geleë is, het dit geen impak op ons gehad nie. Ek gaan beslis volgende keer vir naweek daar spandeer.

Mondre S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mondre S
Saam met vriende

Perfek!

Perfek geleë vir ons doel. Netjies en skoon. Sal vir seker weer gaan!

Tanja K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja K
Saam met vriende

Pragtige, netjiese eenheid.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, eenheid is modern en baie netjies, het 'n heerlike tyd gehad.

Dawid S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid S
Saam met vriende

Vreeslikke lawaai dwarsdeur die nag.

Pragtige plek, mooi skoon en alles tot jou beskikking, behalwe dat dekodeerder 50% van die tyd buite werking was. Die informele nedersetting demp die rustigheid totaal en al. Iemand sal definitief iets moet doen.

Carin M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename naweek.

Die verblyf was gerieflik, smaakvol en ontspannend. Ons sal as gesin weer hierheen kom.

Brian T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian T
Gesin met tieners

Wonderful stay. Everything was amazing: the flat, the views.

Will definitely book here again.

Mahandra B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mahandra B
Gesin met tieners

Plek was great.

Ons het 'n kragonderbrekingprobleem op Saterdag gehad, maar dit was in die hele area 'n ESKOM-probleem. Renate was baie vriendelik en behulpsaam.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Place was great.

We had a power outage issue on Saturday but it was throughout the area, ESKOM problem. Renate was very friendly and helpful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sue V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue V
Saam met vriende

Wonderlik.

Pragtige, gemaklike, ontspanne verblyf. Het baie maklik gekry en heerlik gekuier. Skoon, netjies met 'n persoonlike touch wat dit soos jou huis laat voel het. Baie beslis die moeite werd.

Elizabeth M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M
Gesin met tieners

Excellent place for a family holiday.

It was amazing to stay in Montego Bay. Tranquil place near the dam. My family enjoyed it and I will not hesitate to come back again this year. It was a home away from home.

Tumi G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi G
Gesin met klein kinders

The place is perfect for family, clean and well kept.

What you see on the photos is what you get on your arrival. The area is very peaceful, the view is amazing. The unit itself has all the necessities.

Mona D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona D
Gesin met klein kinders

Very safe environment, close to all activities in the area.

The hostess is friendly and understanding. The unit was nice and clean and spacious. There were even games (30 Seconds) that we could play together as a family when we did not go out! The environment of no WiFi encouraged bonding with the family as the kids were not on their phones all night. We actually appreciated each other for the whole week.

Lizzette J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzette J
Gesin met tieners

Netjies, waarde vir jou geld.

Die woonstel beskik oor alles wat jy nodig het. Baie netjies.

Aneleen G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleen G
Saam met vriende

Fantasties.

Als was netjies, baie dankie.

Nathassia M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathassia M
Gesin met klein kinders

Awesome.

Netjies, skoon, pragtige uitsig, diens puik.

Dabea P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dabea P
Gesin met tieners

It was value for money, worth every cent.

The view of the dam was captivating. The apartment was lovely and the activities around were a delight.

Ditlogo M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ditlogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and marvelous.

Marvelous, wonderful, superb location, breathtaking views, clean apartments. My wife was very happy!

Dzunisani S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dzunisani S
Saam met vriende

The best getaway destination.

The place is not a catfish, looks better than it does on the pictures online, it's very clean, peaceful and a breath of fresh air. Definitely going back again in a few weeks. It's proper!

Cora R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik luuks en lekker met 'n skottelgoedwasser as bonus.

Uitstekende waarde vir geld. Was heeldag op ons voete met dekor vir my seun se troue. Dit was absoluut salig om op die bank neer te sak. Ek kon ook heerlik bad. Sal volgende keer vir 'n naweek wil gaan. Die ligging is ideaal.

Makwena M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Makwena M
Enkelreisiger

Excellent service.

The facility is excellent and very homely. Unit was clean and very welcoming. A concern over music that played in the area the entire night.

Tammy S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy S

The only negative is the informal settlement next door.

What a lovely complex. The unit is well maintained. The garden and surrounding are well looked after. The only negative is the informal settlement right next door to the complex.

Floris B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Floris B
Saam met vriende

Comfortable clean unit with everything you need in a very nice complex.

The unit has everything you require, it was clean and comfortable and is set in a neat complex, informal settlement next door was a bit noisy but no problem whatsoever. Will definitely recommend.

Fiona P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona P
Gesin met tieners

Totally awesome weekend getaway accommodation.

Value for money. Accommodation was clean, neat, cosy, and very comfortable. The grounds neat, and well kept. An awesome place to getaway for a weekend to the dam, to relax in comfort and style. Will definitely make use of this accommodation again.

Janine D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, gerieflik en alles wat mens nodig het en heerlik.

Die verblyf was heerlik. Alles wat mens nodige gehad het, was beskikbaar en dit het soos huis gevoel, baie gemaklik en gerieflik. Dit is ook baie veilig met 'n mooi uitsig van die dam.

Mariette D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met vriende

Rustige en pragtige verblyf.

Heerlike verblyf, mooi area. Maklik ingekom by hek en heerlik gebly.

Rozanne V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Hierdie is regtig een van die min plekke wat so ongelooflik netjies en huislik is. Voel soos huis weg van die huis af. Eienaar het regtig aan alles gedink.

Petro S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Pragtige plek met mooi uitsig oor dam en tuin.

Smaakvolle, netjiese verblyf. Ons kon heerlik braai op balkon met uitsig oor dam.

Ria G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met vriende

Lekker gekuier in 'n goed toegeruste eenheid.

Baie sentraal, kan aanbeveel word. Sal definitief aanbeveel.

Monique D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met vriende

Skoon en netjiese verblyf.

Montego Bay 6 is 'n mooi, skoon en netjiese eenheid. Die eienaar was ook baie vriendelik en het die instruksies duidelik deurgegee. Ons sal vir seker weer daar gaan vakansie hou.

Lizelle W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing uitsigte, netjies en gerieflik.

Sal beslis weer teruggaan!

Julius S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julius S
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Waarde vir geld!

Fiona S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Saam met vriende

Heaven.

I cannot fault the place at all. Even the owner was very friendly over the phone even though we called her after hours. The unit was clean and had everything a human wants.

Tania H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Die eenheid is baie netjies en goed ingerig. Goed geleë in die Hartbeespoortdam area.

Die eenheid is baie netjies en goed ingerig. Die eienaars is baie tegemoedkomend en maklik om mee te kommunikeer. Het die eenheid gebruik as oornagplek toe ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Kan die eenheid aanbeveel vir klein groepe en gesinne.

Santie O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie O
Gesin met tieners

Dit was regtig 'n heerlike tydjie langs die dam!

Montego Bay 6 het alle verwagtinge oortref! Die woonstel is goed toegerus en het 'n pragtige uitsig oor die dam. Dit was salig om wakker te word met watervoëls se geluide en die rustigheid en stoep was heerlik!

Marlien B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien B
Saam met vriende

Baie gemaklik en gerieflik.

Die plek is baie gemaklik en gerieflik. Baie skoon en goed toegerus. Die enigste probleem was dat die TV glad nie gewerk het nie. Jy kry waarde vir jou geld.

Andrea F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea F
Gesin met tieners

Value for money.

Lovely relaxing place. Will be back.

Louise V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Uitstekend, skoon, rustig en waarde vir geld.

Ons was verras oor hoe mooi skoon en netjies die eenheid is en ook die tuin. Het baie lekker gekuier, gevoel soos ons eie. Sal enige tyd die plek aanbeveel.

Sarita U - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig en baie privaat.

Ons moes self skarrel om die TV aan die gang te kry. Aircon het nie gewerk, dus het ons baie warem gekry. Die eienaar het ons darem op selfoon geakkommodeer. Ons moes self handdoeke voorsien, wat moeilik is vir reisigers per vliegtuig.

Donovan D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan D
Saam met vriende

Uitstekende plek. Sal weer teruggaan.

Baie gerieflik met pragtige uitsig. Mooi netjies en het baie lekker gebly.

Maggie S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie S
Gesin met tieners

We enjoyed the stay but only if they had checked everything before giving it out.

We really enjoyed the place, it's really beautiful, neat and the owner really responding. But one thing really frustrated us. The air-condition wasn't working. Before making the payment I had asked them only one thing and that was "if there was an air condition in the unit" but only if they had checked out the air-condition (if it's in a working condition) especially when I made the enquiry we would not have to spend a sleepless night. There were 2 fans out of which one was not working! Although after telling them about the air-condition for the second day they bought us a fan but still I feel we really deserve a refund for the one sleepless night. that we had. We go to a holiday destination to rest peacefully and to enjoy. But both were not there.

Jacqui N - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui N
Gesin met tieners

Heerlik!

Baie dankie, ons het heerlik oornag. Pragtige eenheid, pragtige kompleks met goed versorgde tuine en grasperke, reg op die dam. Baie dankie dat julle ons kon akkommodeer om vroeër te kon ingaan (was op pad na 'n troue) - ons het dit werklik waardeer. Ons sien julle weer!

Anzel H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel H
Saam met vriende

Aangename ervaring.

Dit was wonderlik om tyd te spandeer by Montego Bay. Dit is 'n wonderlike ervaring, pragtige uitsig, veilig alles wat mens wil hê wanneer jy wil gaan ontspan.

Chantelle N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, veilig, fantasies vir klein kinders, sal beslis weer gaan!

Die plek is skoon en netjies, goed ingerig, 'n droom vir kinders. Sal beslis weer gaan!

Juandre M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandre M
Gesin met tieners

Wonderlike, fantastiese verblyf!

Dankie Montego Bay vir wonderlike, fantastiese verblyf, ons het lekker gebly, plek was skoon, awesome view van balkon. Kinders het swembad en speelparkie geniet. Baie veilig. Was rustig daar. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Chris J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J
Gesin met klein kinders

Rustig en baie ontspannend.

Baie geniet. Sal definitief weer gaan.

Mark J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Die woonstel is pragtig. Letterlik op die dam. Die informele buurt langsaan pla glad nie. 'n Mens sien dit net as jy verbyry.

Dustin T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dustin T
Gesin met klein kinders

Ons het dit geniet alhoewel ons Saterdag heeldag by Sun City was, ons sal egter weer teruggaan om die omgewing en verblyf te gaan beproef.

Eenheid glad nie sleg nie. Sal weer 'n draai maak om alle attraksies in die onmiddellike omgewing te besigtig. Baie sentraal en naby inkopiesentrum vir benodigdhede. Kinders het gras en speelparkie geniet. Oor die algemeen 'n aangename ervaring.

Belinda W - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W
Gesin met tieners

"Wanneer kom ons weer, ma?"

My eie woning is nie so goed toegerus soos Montego Bay 6. Die eienaar het waarlik baie aandag gegee om die beskikbaarheid van alle moontlike kombuistoerusting, van potte tot braaitoerusting, in plek te hê, om iemand se verblyf te vergemaklik nie. Die seuns kon onder 'n wakende oog visvang, alhoewel die hiasinte tot groot frustrasie gelei het. Maar afgesien van die hiasinte, was ons verblyf wonderlik en kan ons nie wag om weer daar te gaan oornag vir 'n naweek nie.

Maggie N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie N
Saam met vriende

Asemrowend.

Dit is absoluut die beste plek vir verblyf in Harties en dis die mooiste, mees gerieflike en beste toeristeplek ooit. Ons gaan slaap baie oor in Harties en Montego Bay 6 is die beste van alle plekke. Ons sal van nou af net by Montego Bay 6 oorbly, want die eenheid is in puik kondisie, modern en baie goed toegerus met 'n volledige kombuis met alles en nog meer. Mens voel asof jy by jou eie huis bly en die asemrowende uitsig en omgewing is ongelooflik. Die eienaarblyf extra gerieflik te maak en ors van Montego Bay 6 is baie vriendelik en gaan uit hulle pad om hul gaste se vens het baie welkom gevoel. Daar is net ongelukkig 'n plakkerskamp reg langs Montego Bay.

Suzette M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gemaklik en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Naby als geleë. Dalk net 'n ingeboude braaier insit maar verder het ons baie lekker gebly. Die plekkie is pragtig en skoon en als is goed ingerig. Sal vir seker weer gaan!

Nico J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico J
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

GPS coordinate is nie korrek, het meer as 'n uur rond gery en gevra voor ons daar aangekom het.

Suzanne K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Suzanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is reg langs 'n raserige informele buurt, die lawaai en musiek was so erg dat ons glad nie die 1 kamer kon gebruik nie.

Ongelukkig was dit nie 'n lekker ervaring nie. Die inligting oor hoe om in die eenheid in te kom, is gestuur via "Whatsapp" - maar ongelukkig het die foon nie "Whatsapp" nie. Dus het ons nie geweet hoe om in te kom, waar om die sleutel te kry, die agent call centre sou terugbel, maar uiteindelik het ons die opsigter gekry, wat via sy ouers die eienaar kon kry sodat ons kon toegang kry. Die lawaai van die buurt langsaan en die musiek deur die nag het die experience nog erger gemaak.

Kobus V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en vriendelike diens.

Baie mooi, gerieflik, netjies en veilig, maar net jammer dat dit so na aan die informele nedersetting is.

Marlize S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize S
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik.

Baie netjies en gerieflik.

Rentia V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie gerieflik. Wonderlike uitsig.

Chanene B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chanene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% waarde vir geld.

Was 'n verjaarsdag naweek weg. Blyplek is pragtig. Presies wat mens nodig het vir 'n rustige naweek weg. Sal dit verseker vir ander mense aanbeveel.

Morne S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne S
Gesin met tieners

Ons het die die verblyf baie geniet.

Die plek is baie netjies en goed ingerig. Dit was ook baie skoon en gerieflik.

Marguerite B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite B

Pragtige versorgde eenheid en kompleks.

Heerlik gekuier in die pragtige kompleks in Kosmos. Sal definitief weer gaan besoek aflê.

William S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William S
Saam met vriende

Baie gesellig.

Baie goed toegerus met alle nodige toerusting.

Trevor F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor F
Gesin met klein kinders

Beauitiful accomodation with great views of the dam.

The accomodation was really classy and clean. Our young children enjoyed the pool and the playground as well. Definitely worth another visit.

Craig K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Craig K
Gesin met klein kinders

Netjies met 'n asemrowende uitsig!

Lekker gebly in die eenheid, die grasperke was so netjies versorg. Eenheid is gemaklik en netjies en modern toegerus! Swembad was bietjie vuil en trampoline het aandag nodig, maar was 'n vreeslike lekker naweek. Die eienaar was baie hulpvaardig. Sal enige tyd weer gaan!

Rudolph S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph S
Gesin met tieners

Aangenaam verras met gerief en uitsig.

Dit was heerlik om maar net daar te kon wees en rustig te ontspan.

Alisha V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Die plekkie het alles en nog meer as wat mens moontlik nodig kan hê. Die uitsig was baie mooi.

Montego Bay 6's terugvoer

Baie dankie.

Montego Bay 6
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat 11, Kosmos, Hartbeesfontein, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b5afdd43cb9532f76d262961f67773a7a52e380ebec0453793367c2840e71d70a39e4e0f89856ac3d53e68dfba24cf54896?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 88 5 1 5 11 Simon Bekker Street Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.745815300295 27.839379608631
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!