LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montego Bay Self catering | LekkeSlaap
+11

Montego Bay Self catering

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat, Montego Bay 17, Hartebeespoort, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Montego Bay Self catering is in Hartebeespoort geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het slaapbank, gemaklike rusbanke en lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n eetarea.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

'n Gemeenskaplike swembad, tennisbaan en speelarea vir kinders is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, visvang, tennis, gholf, bootritte op die dam en riviervlotvaart in.

Slaapplek

’n Bespreking by Montego Bay Self catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Montego Bay Self catering
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Simon Bekker-straat, Montego Bay 17, Hartebeespoort, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Montego Bay Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker-straat, Montego Bay 17, Hartebeespoort, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46bf3e9e271220328b4e1338ac58a1089b7c68d8aeeb95cb3cd7be823d96437923d3c27c0780dd03cd4f7de4a0becfb4470?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Simon Bekker Street 17 Montego Bay 0260 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.7450757 27.8392542
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!