LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Montego Bay | LekkeSlaap
+19

Montego Bay

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 46 resensies vir Montego Bay
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5
Nicky G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky G
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek met pragtige uitsig oor die dam!

Baie netjiese plek met als wat jy nodig kan hê! Pragtige uitsig oor die dam! Lekkerste stoep waar mens kan sit en uitkyk oor die dam en net lekker rus!

Marike P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike P
Gesin met klein kinders

Genotvolle en netjiese verblyf!

Ons het dit baie geniet by Montego Bay. Rozanne was baie behulpsaam en het ons dadelik gehelp met enige iets wat ons nodig gekry het. Die verblyf is baie mooi en netjies en ons het absoluut geen klagtes nie. Sal Montego Bay aan enigiemand voorstel wat in die Harties omgewing wil gaan vakansie hou.

Dirk C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was presies en meer as wat ek verwag het.

Baie goeie waarde vir prys en baie gerieflik.

Istell B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Istell B
Saam met vriende

Dit was heerlik, baie netjies en veilig!

Pragtig! Dit was van toe ons daar aangekom het tot ons vertrek het, wonderlik!

Andrie R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie R
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Rustig, netjies en skoon. Pragtige uitsig. Tuine baie mooi en netjies.

Annelie L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie L
Gesin met klein kinders

Montego Bay is 'n stukkie hemel op aarde.

Ons het so lekker by Montego bay gebly, ek wou nie huis toe gaan nie.

Elra D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie soon en netjies.

Geen klagtes nie, slegs die informele nedersetting langs Montego Bay. Musiek en lawaai was verskriklik steurend die hele nag.

Danielle S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle S
Saam met vriende

Amazing!

Baie netjies toegerus! Mooiste uitsig, kliëntediens was puik. Ons het verskriklik lekker gebly en gaan beslis weer gaan!

Danita V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita V
Saam met vriende

Ongelooflik.

Die verblyf by Montego Bay was ongelooflik lekker. Baie netjies, stil en goed geleë. As jy net wil rus en asemskep is dit die ideale plek. Hoogs aanbeveel.

Montego Bay's terugvoer

Baie dankie Dannieta. So bly julle het julle tyd by ons geniet, hoop om julle gou weer te sien.

Montego Bay
Stephen K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen K
Gesin met tieners

Good amenities/facilities and great accommodation.

Good location, easily accessible from main roads. Good for family. Wi-Fi would be an added advantage.

Montego Bay's terugvoer

Thank you for your review, we will take it into consideration.

Many thanks

Montego Bay
Zelda V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda V
Saam met vriende

Glad nie waarde vir geld gekry nie.

Daar is glad nie voorsiening gemaak vir vrouens om te grimeer en hare te doen nie. Te min muurproppe, te min opskepbakke en potte in kombuis, geen mop nie, het glad nie waarde vir geld gekry nie. Die stoof werk met 'n tweepuntprop, maar geen voorsiening gemaak nie. Net 1 ekstra muurprop in kombuis en moet alles van hom af werk. Net 1 muurprop in hoofslaapkamer by bed. Hardloop uit warm water uit, almal kan nie stort en bad nie.

Montego Bay's terugvoer

Goeiedag Zelda,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal verseker aandag gee hier aan.

Montego Bay
Estelle S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle S

Very neat and clean.

Our second stay in this unit. The place was clean and tidy. The kitchen was amazing. A lovely sitting room with DStv. The view from the big balcony to die for! It was an amazing experience, we really enjoyed our stay. The pictures on the website are not nearly as good as place in real life. Big beautiful garden and playing area for my grandson. The place is close to the mall and windmill for a quick shopping trips. Will return. Squatter camp not a problem at all.

Montego Bay's terugvoer

Thank you so much Estelle,

So glad you enjoyed your stay again and for your stunning review. Look forward to seeing you again soon.

Montego Bay
Pierrette D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette D
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek-week gehad.

Die woonstel is ruim, skoon en netjies. Dit is rustig en stil daar. Sal weer daar gaan bly.

Montego Bay's terugvoer

Baie dankie Pierrette,

Bly julle het n rustige kuiertjie gehad. Hoop om julle gou weer te sien.

Montego Bay
Natassia M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, weg van die stad se geraas en privaat! Absoluut die moeite werd.

Hierdie was nog ons beste naweek weg gewees in die Hartebeespoortdam area! Die uitsig op die natuurskoon is asemrowend!

Montego Bay's terugvoer

So bly julle het dit geniet Natassia.
Dankie en hoop om julle gou weer te sien.

Montego Bay
Jaco D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plekkie is pragtig met 'n mooi groot stoep wat oor Hartbeespoortdam uitkyk. Ons het lekker gebraai op ons stoep en oor die water gekyk. Die tuine en grasperke is pragtig. Die plekkie is netjies skoon en baie prakties. Alles was in plek met skoon wit beddegoed. Die plekkie is baie bekostigbaar en ons kan dit aanbeveel. Ons sien julle vir seker weer.

Montego Bay's terugvoer

Baie dankie Jaco, sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Montego Bay
Peter S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Peter S

Very badly maintained.

We arrived as 5 adults. The master bedroom was okay, but the second bedroom had a single bed and a bunk bed for 3 adults. There was no power points in the second bedroom and also contained a large dryer. The bathroom door could not close and the wash basin was cracked. The shower was covered in mould and there was nowhere to hang your towel close to the shower. On arrival we discovered that there were no towels supplied. This was sorted out by the caretaker, Japie, who was the only plus point of our stay. We were advised that we could not receive visitors due to sound disturbance but the apartment was located next to a squatters camp who played very loud music all night. The washing machine leaked. I believe that if you were letting this apartment out to overseas visitors then a complete refurbishment is advised.

Maricus H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricus H
Saam met vriende

Jy moet liewer ouer wees om soontoe te gaan.

Ons het lekker gebly, die enigste ding is dat daar baie ouer mense is en dat hulle baie vinnig kla, so jy moet maar liewer ouer wees as j daar wil bly.

Wayne C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C
Saam met vriende

Had a awesome relaxing weekend.

Despite the comments regarding the safety we had a wonderful time at Montego. Will definitely go again knowing what to expect.

Lindsey V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Was baie lekker en die plek was skoon.

Anton R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice, clean with a beautiful view.

Great place to be, clean and tidy and well situated.

Delaine V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Delaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die resensies van 2014 tot nou gelees. Selfde klagte!

Hulle noem glad nie die informele nedersetting op die rand van die eiendom nie. 100 m van die eenheid af. Geen ontmoet en groet. Het nie geweet hom om in te gaan nie. Vuil vloere. Badkamer - gekraakte teëls en mure. Verf dop af. Muf. Geskeurde stortgordyn op die toilet. Vuil badkamermatte. Geen handdoeke. Geen toiletpapier. Dun duvet. Swak linne. Geen paslakens op beddens. Geyser skakel outomaties af. Geen warm water vir 3 dae. Bure by nommer 10 het jolyt gemaak tot 4-uur die Sondagoggend. Selfde storie die Saterdag tot middernag. Baie harde musiek en partytjieklanke. Toe ek teruggegaan het en die vorige resensies gelees het, het ek gesien dieselfde klagtes word genoem al van 2014 af. Obviously het hulle niks aan dit gedoen nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Read the reviews from 2014 till now. Same complaint!

No mention of informal settlement which borders unit. 100 m from the unit. No meet and greet. Didn't know how to get in. Dirty floors. Bathroom - cracked tiles and walls. Peeling paint. Mildew. Shower curtain that was broken and hung over the toilet. Filthy bathroom mats. No towels. No toilet paper. Thin duvet. Inferior quality linen. No base covers on beds. Geyser automatically switches off. Had hot water once in 3 days. Neighbours at no. 10 partied till 4 am on Saturday morning. Repeated again Saturday night till midnight. Very loud music and party noises. When I went back and checked previous reviews, these same complaints were repeated from 2014. Obviously nothing has been rectified by the accommodation.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Este T - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este T
Gesin met klein kinders

Sal beslis aanbeveel!

Baie dankie Rozane, ons het heerlik gekuier en gebly. Jou plek is baie goed ingerig en ons het als gehad wat nodig was. Die kinders het hulle gate uitgeniet! Ons sal weer so maak!

Montego Bay's terugvoer

Baie dankie Este, ons is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms by Montego te hê.

Montego Bay
Rozanne F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rozanne F
Gesin met klein kinders

Ons het ontspan, baie lekker. Kinders het dit baie geniet in 'n rustige atmosfeer.

Huis was bietjie stowwerig. Buiten dit het ons lekker gebly en was volledig toegerus. Kinders kon lekker prettig buite speel. Grasperk was baie netjies en ons kon heeldag lekker piekniek hou terwyl kids speel en die manne visvang.

Montego Bay's terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoering.

Montego Bay
Chantel N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel N
Gesin met tieners

Montego Bay het my hart gesteel, dit is so mooi skoon, die tuine 'n lushof, die woonstel luuks en smaakvol!

Ek sal enige dag weer terugkeer na Montego Bay. Dit is voorwaar 'n pragplekkie en word so mooi in stand gehou. Die uitsigte vanaf die balkon is asemrowend en ek wens ek kon elke oggend met so 'n uitsig wakker word. Daar is oorgenoeg slaapplek en my kinders het heerlik gekuier. Visvang was lekker en ons het soveel pret gehad op die piers. Wanneer jy op die middel pier sit, voel dit asof jy op die water dryf! Woonstel self is van top gehalte en die DSTV was 'n bonus en bederfie vir die kinders! Heerlik ontspan en gerus! Pragtige kamers, mooi beddegoed en meubels. Het heeltyd veilig gevoel en het nie eers nodig gehad om skuifdeure te sluit in die aand nie. Hoop ons kan gou weer kom kuier!

Montego Bay's terugvoer

Baie dankie Chantel, ons is so bly dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Montego Bay
Joe V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean tidy with a great view.

Great view and fair amount of bird life.

Jacoba N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacoba N
Gesin met klein kinders

Baie netjies en die heerlikste grasprerke! Ons het bietjie ongemaklik gevoel met die informele nedersetting langs die plek.

Ons het heerlik gekuier! Die stoep wat uitkyk op die dam het vir ons ure se plesier gegee. Ons kleinkind was in sy noppies oor die speelplek! Ons het lekker in die middag op die lowergroen grasperke gaan lê en ontspan. Die huisie is goed toegerus en het die lekkerste bank. Dankie vir die geleentheid dat ons daar kon kuier. Sien jul vir seker in die toekoms.

Maryke Z - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke Z
Gesin met klein kinders

Dit was sooo lekker!

Rustig, lekker, ons het dit baie geniet. Sal enige tyd weer gaan!

Heather R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather R
Gesin met tieners

Fantastic stay.

Montego Bay never fails us. Wonderful holiday, can't wait for the next one.

Lizelle B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Gesin met tieners

Baie rustige plekkie.

Baie mooi plekkie. Visvangareas net baie klein.

Madelyn H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn H

Bekostigbare verblyf vir die omgewing en ons sal dit weer gebruik.

Ons het 'n troue bygewoon in Kosmos en het net basies daar geslaap. Die oord is pragtig en die woonstel gerieflik al kort dit bietjie opknapping. Ek glo mens kan lekker daar vakansie hou. Die musiek vanaf die nabygeleë buurt was hoorbaar as mens buite die woonstel is. Alhoewel dit buite die Kosmos 'village' was waar die troue was, is dit net 'n paar honderd meter van die village se hek af. Die oord self is in 'n baie veilige kompleks en ons het geen probleme ondervind of onveilig gevoel nie. Omdat mens vir die eenheid betaal is dit baie bekostigbaar wanneer mens 4 of 5 mense is. Dis 'n bekostigbare eenheid vir die omgewing. Neem kennis dat daar trappe is aangesien dit bo geleë is. Ons het lekke gebly en sal dit weer oorweeg as ons in die omgewing wil tuisgaan. Montego Bay is naby Harties en daar is baie in die omgewing om te sien en te doen.

Elzanne L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elzanne L
Gesin met klein kinders

Die eenheid was glad nie skoon of gediens nie.

Die eenheid was glad nie op standaard gewees wat netheid aanbetref nie. Glase en messegoed was vuil in die kas en laai gepak. Die was- en afdrooglappe hoort almal in die asblik. Daar was pille op die toonbank van (ek vermoed) die vorige gaste. Die voordeur is bitter moeilik om oop en toe te maak en die TV se afstandbeheer het elke keer as dit opgetel word, die batterye verloor. Die badkamer kan ook gerus opgradeer word. Wat 'n frustrasie om uit te vind dat die eenheid glad nie gediens word nie. Dit was nêrens op die advertensie aangebring nie. Die nedersetting reg langsaan die eenheid het ook die aakligste rook reuk agter gelaat. Om nie te praat van die geraas nie... Een troos was die pragtige grasperk van die kompleks, sowel as die speelplek vir die kinders. Ek sal nie weer na Montego Bay terugkeer nie.

Petro C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro C
Saam met vriende

Fantastiese verblyf met 'n pragtige uitsig oor die dam.

Enigste hindernis was die geraas vanaf die informele nedersetting. Die mense daar moet blykbaar 1 September 2016 uit wees. Daar is egter goeie veiligheidsmaatreëls.

Gail B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Gesin met tieners

Wow! What an amazing place!

We enjoyed every minute and second of Montego Bay and the unit. Reason for 1 star missing for customer service was only because we couldn't get into the property when we arrived and didn't know where to go when we did get in, but that has already been sorted out and to us was part of the adventure ... just helping other guests as requested. The other 1 star missing is simply the township next door which you need to drive past and it gets a bit noisy but also we didn't have any trouble with them.

Sharmane M - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Aangenaam verras.

Baie dankie! Dit was netjies en skoon en ons het 'n heerlike naweek gehad. Dis baie smaakvol ingerig en die uitkyk op die dam was 'n bonus en 'n lafenis vir die siel. Charmaine (wat die opsigter is) was baie vriendelik en behulpsaam toe my kinders moes terug Pretoria toe, Saterdag. Baie dankie - sal beslis aanbeveel en weer terugkom. O ja, net een probleempie - DStv het nie gewerk nie - ons kon dit net Vrydagaand kry om te werk. Ek weet nie of die reëling was dat ons, ons eie dekodeerder moes bring nie.

Elaine E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine E
Gesin met klein kinders

Heerlike, gerieflike woonstel met die pragtigste uitsig.

Heerlike, gerieflike woonstel met die pragtigste uitsig oor die dam. Die grasperke is grasgroen, baie netjies en kompleks word goed onderhou. Lekker kuierstoep en braai.

Jo-ann V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-ann V
Gesin met tieners

Ons het die omgewing baie geniet.

Die plekkie self was nie baie skoon nie, die swembad was maar groen, so die kinders kon nie lekker swem nie. Daar was so 'n paar dingetjies wat ons met Rozanne uitgesorteer het. Maar oor die algemeen was dit 'n baie lekker kuiertjie. Rozanne is baie behulpsaam en oulik. Jammer ons was sulke klakouse.

Henk V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great ligging, redelike akkommodasie.

Montego Bay is 'n oulike kompleks. Die tuine en uitsig is pragtig! Die swembad-area is lekker, maar nie baie skoon nie. Die 2 slaapkamers waarin ons gebly het was groot genoeg en goed ingerig, MAAR dis nie skoon genoeg nie. Oral is daar spinnerakke en dooie muskiete teen die dak, vensters en op die stoep. Die skottelgoed in die kas is ook nie almal skoon gewas nie. Die badkamertjie is glad nie op standaard nie! Dit sal ook goed wees as daar meer gedoen word om die muskiete weg te hou OF gaste te waarsku om ekstra 'ammunisie' saam te bring. Saam met die geraas van die bure langsaan wat dag en nag partytjie hou, is die tarief wat gevra word, nie die sout werd nie.

Anastasia C - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasia C
Gesin met tieners

We had the most amazing time.

My family and I had an awesome time, the place is well maintained. I have recommended the place to famliy and work colleagues. Will definitely be going for another visit soon. Thank you.

Montego Bay's terugvoer

Thank you, Anastasia. We are so pleased that you had a good time! Hope to hear from you soon.

Montego Bay
Annette B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Montego Bay is 'n pragtige en rustige eenheid met 'n wonderlike uitsig.

Ons was effe bekommerd omdat dit so naby aan 'n informele nedersetting is, maar ons het geen probleme gehad nie. Die kinders het hulle gate uit geniet met die speelarea. Ons het gevoel dat daar darem een rol toiletpapier en bietjie skottelgoedwasmiddel kon wees, maar gelukkig het ons saamgeneem.

Jenny P - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

My man wou graag visvang in die dam maar dit was nie moontlik nie aangesien daar nie vis is nie. Verder was dit 'n plesierige kuier.

Martjie S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, mooi omgewing. Lekker gebly!

Gerieflik gebly, mooi omgewing en die kompleks het pragtige tuine en is goed in stand gehou. Lekker gebly!

Zelda M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M
Gesin met tieners

Montego Bay was an absolutely beautiful place with stunning views of Hartebeespoort Dam

The Apartment was stunning, neat and clean. I would definitely recommend this place to friends and family.

Johnny M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Johnny M
Gesin met klein kinders

Nice place but situated alongside a squatter camp.

It is a nice place but we did not enjoy sharing the space with the squatter camp next door who played loud music and shouted at each other the whole of Sunday! They broke a whole through the fence on Sunday night and we were at risk, we didn't want to go outside after dark. We should be aware of the squatter camp next door when we book.

Madeleine R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R

As jy naby aan die damwal wil wees...dis die plek.

Pragtige uitsig. Gerieflik ingerig. Ons het vreeslik lekker gebly. Selfs loopafstand van dam af. Rustig. Ons kon nie vir beter gevra het nie. 'n Plek waar jy net kan ontspan en van als vergeet. Baie dankie vir die ekstra moeite wat daar vir ons gedoen is en ook die gasvryheid. Sal Montego Bay met 'n geruste hart aanbeveel.

Jacobus Cornelis V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Cornelis V
Gesin met tieners

Awesome plekkie.

Teen aan die water, mooiste uitsig! Op die water, lekkerste kuierplekkie op stoep met braaier, en die mooiste uitsig, veral in die oggend as jy wakker word en jy kyk uit oor die dam. Stunning!

Tracey C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey C
Saam met vriende

Had a nice weekend

Only issue was that the shower was not the best , the water pressure was very slow. Lovely stay otherwise.

Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekkerstraat, 11 Montego Bay, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZWE5Zjg2LWRjNjQtNDRhNC1hMTg5LTUzMWIyODc4NjcxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 Simon Bekker Street 11 Montego Bay, Kosmos 0261 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.746273894084 27.839401977835
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!