Waterkloof Ridge Akkommodasie by Montpellier Guesthouse | LekkeSlaap
+42
+42

Montpellier Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Delphinusstraat 221, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Montpellier Guesthouse is 'n gesogte, elegante gastehuis in Waterkloof Ridge in Pretoria. Dit is naby Pretoria se sakekern en bied toegang tot winkelsentrums, universiteite en hospitale.

Daar is 12 luukse dubbelkamers in rustige Franse tuine. Die kamers is ingerig met die nuutste tegnologie met fantastiese uitsigte oor Pretoria se voorstede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die ruim leef- en werkarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en daar is 'n digitale kluis. Die kamers beskik oor lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.

Montpellier is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot Waterkloof Lughawe en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die atmosfeer is luuks, rustig en ontspannend en dit is die ideale oornagverblyf as jy op reis is vir sake.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Delphinusstraat 221, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Delphinusstraat 221, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8Xx5Dexem6onXIVRmUHDyNR8ibwSCEUK4N9tTv7lGZXrf4TEi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 221 Delphinus Road Waterkloof Ridge 0081 Gauteng 086 999 0018 10:00-21:00 11:00 -25.794214 28.23391
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za