Noordhoek Akkommodasie by Montrose Cottage | LekkeSlaap
+11
+11

Montrose Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordhoek Hoofweg, Montrose House, Noordhoek, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Montrose Cottage is 'n gesellige kothuis agter op 'n groot erf waar die eienaars ook bly. Die eko-vriendelike tuin het volwasse bome en is 'n oase vir plaaslike voëllewe. Montrose Cottage is in Noordhoek, slegs 450 m vanaf die Sun Valley winkelsentrum.

Dié kothuis het sy eie binnehof en 'n klein braai-area. Daar bly 4 katte op die perseel en daar loop vrylik hoenders rond. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n leefarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond en stoof. Die kothuis het gratis WiFi en 'n TV. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte en besprekings moet 24 uur voor die tyd gemaak word.

Noordhoek se strand is 5 km ver en gaste kan ook die Cape Point-wynplaas 3,4 km weg besoek. Doendinge in die area sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry, swem, wynproe, visvang en fietsry in.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Noordhoek Hoofweg, Montrose House, Noordhoek, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordhoek Hoofweg, Montrose House, Noordhoek, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVZof7LKwFXs0Kd13uizsqjDU12NpOXoEbZJF1HX7sq9GU79NJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 15 Noordhoek Main Road, Montrose House Noordhoek 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -34.118565456197 18.390049495701
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za