Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montrose Cottage

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Montrose Cottage is op die Montrose-plaas in Mosselbaai geleë. Hier kan gaste 'n egte plaas-ervaring geniet terwyl hulle buite in die vars lug braai.

Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste gebied. Montrose Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetarea en 'n kaggel in. Dié eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n stoep met braaigeriewe.

Montrose Barn is geskik vir 4 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 'n leefarea met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n rusbank, 'n kaggel, en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Dié eenheid het ook sy eie privaat ingang en 'n stoep.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste is welkom om op die perseel aktiwiteite te geniet, soos perdry, fietsry, voëlkyk en bergfietsry.

Ander aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit perdry, die Groot 5, wynproe, wildritte, bergfietsry, visvang, voëlkyk, fietsry en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Montrose Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 10

Ligging

  • Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montrose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montrose-plaas, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NGEzZWU4LTgzMGQtNDExZi1iODVhLWVmOTdjNGJmZTllMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Montrose Farm Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.058962033045 22.057581500847
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem