aanbod Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 4 Jun 2020.
Sandy Point Akkommodasie by Montserrat Oceanfront Beach Villa | LekkeSlaap
+69
+69

Montserrat Oceanfront Beach Villa

  • Weeksdagaanbod - Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3.
  • Vanaf R4 600 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-singel 9 , Sandy Point Kuslandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Montserrat Oceanfront Beach Villa is 'n pragtige vakansiehuis op 'n sekuriteitslandgoed in St. Helenabaai. Die huis bied direkte toegang tot die strand en ononderbroke see-uitsigte vanaf die leefareas en stoep.

Die huis is smaakvol versier en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 ruim slaapkamers op die grondverdieping. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, gehaltelinne en handdoeke. Daar is 'n en suite-badkamer in elke kamer en 1 van hulle het 'n bad en 'n stort. Die res het net storte.

Die kombuis is volledig toegerus, het vlekvrye staal-afwerkings met houtoppervlaktes en daar is 'n ingeboude braai-area met 'n see-uitsig. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n see-uitsig. Daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis met 'n outomatiese deur.

Doendinge sluit swem, hengel, walviskyk, snorkel, duik en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by Montserrat Oceanfront Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Montserrat Oceanfront Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Periwinkle-singel 9 , Sandy Point Kuslandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Montserrat Oceanfront Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R4 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Periwinkle-singel 9 , Sandy Point Kuslandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFfoOkN3xNlPuNcs6pV3NKf8U1ThsDHAUPx7Ofuv5RzOfLRRpPI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 600  per nag (vir 8 persone) 18 5 1 5 9 Periwinkle Close Sandy Point Beach Estate 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -32.73858433605 18.008384152779
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za