Monyane Bush Lodge
32 resensies
Selfsorg
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n betonbad en buitestort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Onthou asb. om 'n flits, hout/steenkool, ys en swemhanddoeke saam te bring. Gaste is welkom om hul eie kussings/badlakens saam te bring indien verkies.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Nr 56, Sussensvale, Bela Bela/Modimolle, 0480, Limpopo
- Geen kinders onder 18