Campher's Drift Akkommodasie by Moodie Place | LekkeSlaap
+63
+63

Moodie Place

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodiestraat 4, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moodie Place is tussen die pragtige boomlane van Campher's Drift, 'n sentrale voorstad van George, geleë. Die huis is omring deur 'n groot tuin.

Die hoofhuis het 3 slaapkamers met 2 badkamers waarvan 1 en suite is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is 3 ruim leefareas met 2 kaggels, 'n binne-braai en pizza-oond. Die leefareas lei na 'n ruim onderdak stoep wat 'n uitsig oor die Outeniekwaberge in die verte bied.

Dit is ten volle gemeubeleer met 'n TV, DVD-speler, WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die eiendom is sentraal en is ideaal vir gaste wat die Tuinroete se sportgeriewe, natuurskoon en strande wil verken. Plaaslike hospitale en George Lughawe is naby geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Moodiestraat 4, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodiestraat 4, Campher's Drift, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOrRDCGbHJeIN4LAR4AvRAkVg5jM3ioktRCRCKvfdvfxoE9zcoy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 4 Moodie Street Campher's Drift 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -33.950092 22.460666
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za