Witsand Akkommodasie by Mooi Hawe | LekkeSlaap
+19
+19

Mooi Hawe

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 7)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 23 , Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mooi Hawe bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandwoonstel met 'n lieflike uitsig oor die Breederiviermond, duine en see. Dis oorkant die strand in Witsand geleë en bied maklike toegang via trappe tot die strand en rivier.

Dié woonstel het 'n suidelike balkon vanwaar gaste die vlieërbranderryers kan dophou en 'n drankie geniet. Daar is slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ook 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea waar 1 of 2 kinders kan slaap. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die woonstel het ook ruim leefareas met binne-braaigeriewe en uitsigte deur die suidelike vensters. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en etenstafel met stoele. Die woonstel bied ook DStv en beddegoed word voorsien. Bring asb. eie badhanddoeke saam. Parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooi Hawe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Mooi Hawe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Kabeljoustraat 23 , Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mooi Hawe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Vanaf R950
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 23 , Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA407f673d7ed1673ecbd86139813d97b32e49b04a6419365b6243a2c498b06995a3a3994ccb115bda52e13eeae3d901b186dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 7) 7 5 1 5 23 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.395826576578 20.846872723874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za