Mooimeisiesfontein

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mooimeisiesfontein is ‘n prentjiemooi, moderne solderwoonstel is 'n ideale keuse vir ‘n rustige vakansie op ons pragtige dorpie Paternoster aan die Weskus. Dit is ‘n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang en die woonstel is stapafstand van die strand af en ook naby die meeste restaurante en toeristewinkeltjies.

Die eenheid bied 'n koningingrootte-bed met wit linne, 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, warmplaat, breekware en eetgerei. Ander geriewe sluit handdoeke, 'n afstandbeheerde plafonwaaier en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Buite is daar 'n privaat stoep met met stoepmeubels en braaigeriewe.

Mooimeisiesfontein ideaal vir persone wat smag na 'n wegbreek.

Slaapplek

'n Bespreking by Mooimeisiesfontein sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mooimeisiesfontein gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za