Houtbaai Akkommodasie by MooiBaai | LekkeSlaap
+43
+43

MooiBaai

  • Vanaf R1 420 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirrup-uitbreiding, Erf 1499, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

MooiBaai is 'n plaas wat in 'n bekoorlike gastehuis met outentieke elemente omskep is. Dit is een van die skaars eiendomme in Houtbaai wat nog die tipiese, geskiedkundige Kaaps-Hollandse argitektuur het, wat natuurlik tot die gastehuis se bekoring bydra. World of Birds is reg agter die perseel geleë, wat natuurlik bydra tot die verskeidenheid spesies wat rondom die gastehuis voorkom.

Houtbaai is 'n lowerryke deel van Kaapstad se Suidelike Skiereiland. Dit word omring deur 'n skouspelagtige berglandskap aan 3 kante, met die baai wat uitstrek na die wye Atlantiese Oseaan in die suide.

By MooiBaai Cottages kan jy op die privaat terras ontspan en die manjifieke berguitsigte geniet met 'n boek in die een hand en 'n glas wyn in die ander. Elke kamer het gratis WiFi, 'n haardroër, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingesluit al is daar 'n ten volle toegeruste kombuis tot jou beskikking indien jy sou verkies om jou eie geregte te maak. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n TV en oorgenoeg DVD's, maar geen DStv nie.

Slaap in een van ons ultra-gemaklike kamers of koel af in die swembad.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir MooiBaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stirrup-uitbreiding, Erf 1499, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink MooiBaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 420
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stirrup-uitbreiding, Erf 1499, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllOGI1NjU5LWU1OWItNGY4ZC1hZjkxLTM0ZDJlNjg5M2E2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 420  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Stirrup Lane Extension, Erf 1499 Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.015942706195 18.361307224537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za