LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooiberg Cottage | LekkeSlaap
+10

Mooiberg Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Mooiberg Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ernest M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest M
Enkelreisiger

Uitstekende ontvangs, vriendelik en vinnig.

Eenheid netjies met alle basiese benodighede. Die welkomdruiwe asook wyn het reis soontoe afgerond.

Jay-dean T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-dean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional service.

According to my parents the service they received was exceptional. Hosts went the extra mile as far as they could to ensure that their stay was a pleasant and enjoyable one. Would definitely recommend Mooiberg as your next place to stay.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Thank you so much, your parents were a pure delight to have. we loved having the stay.
we will welcome them back.
with kind regards
Anne Erasmus
Mooiberg Cottage

Mooiberg Cottage
Yvette S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best accommodation on our trip.

Setting perfect. Cottage comfortable homely. Everything you need lots of finer detail that just made it special. Private stoep tranquil and very private. Hostess very attentive. Rested and enjoyed the beautiful setting.

Mariette V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir jou geld. Mooi en stil.

Was baie goed ontvang.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Baie dankie, julle was fantastiese gaste.

Mooiberg Cottage
Gerrit K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, baie mooi ligging en diensvlak uitstekend.

Sien sterre.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Baie dankie vir julle besoek by Mooiberg, ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom.
Julle was uitstekende gaste. Nogmaals baie dankie.

Groete
Anne Erasmus
Mooiberg Cottage

Mooiberg Cottage
Teniel T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Teniel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Wat sleg begin het, het toe eintlik geëindig as 'n lieflike 3 dae weg vir my en my vriend aangesien ons die meeste van die tyd spandeer het om meer van Montagu en sy buurdorpe te verken. Soggens en saans was dit heerlik om buite te sit (agter op die perseel waar die kothuis geleë is), en die tipiese wintersterreruim te geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely.

What started off as a rocky start to the our stay at Mooiberg Cottage, actually ended up being a lovely 3-days away for my partner and I, as we spent most days exploring more of Montagu and it's neighbouring towns. Mornings and evenings were lovely to enjoy outside, (at the back of the property which is where the cottage is located), enjoying your typical winter skies.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Thank you for your stay. we are happy you enjoyed being here.
safe travels.

Mooiberg Cottage
Sedonia L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sedonia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay.

The cottage was neat and clean. Attention to detail to make a pleasant stay. Thanks to the friendly owner. We had a lovely stay. Nice and quiet!

Mooiberg Cottage's terugvoer

Thank you for being such wonderful guests. Please come again!

Mooiberg Cottage
Mandy J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Mooiberg Cottage vir enige een wat rustigheid soek aanbeveel.

Die gasvryheid was fantasties. Die huisie is mooi, netjies en ruim. Die bed en beddegoed was skoon en die kombuisie is toegerus met alles wat jy nodig het. Die uitsig is asemrowend en die hoenders is vet en die skape kou heeldag. En die plek is baie veilig: jy is in die dorp, maar dit voel nie so nie. So ja, ek en my man sal weer wil gaan. Mooiberg is 'n plek waar jy kan rus met 'n braaivuur in die namiddag en 'n kaggel in die aand wanneer dit koud is.

Carol-ann L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, baie knus en pragtig.

Ek sal enige tyd weer teruggaan na Mooiberg. Dit is 'n heerlike plekkie om net weg te kom uit die gewoel.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Liewe Carol-Ann,
Dit was so lekker om julle as ons gaste hier te hê, voorwaaar 5-ster gaste. Ons sien uit om julle weer te verwelkom, nogmaals baie dankie.
Groete
Anne Erasmus
Mooiberg Cottage

Mooiberg Cottage
Johan O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, alles was beskikbaar.

Goeie netjiese skoon veilig verblyf, alle nodige toerusting beskikbaar aangename vriendelike gasvrye eienaars.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Baie dankie dit was vir ons heerlik om julle hier by ons te hê. Julle is altyd welkom hier, julle is wonderlike en bedagsame gaste!
Groete,
Anne Erasmus
Mooiberg Cottage

Mooiberg Cottage
Willem P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Netjiese fasiliteite. Pragtige omgewing. Goeie en vriendelike kliëntediens.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Beste Theresa,

Dankie vir julle besoek. julle was sulke wonderlike gaste. ons sien uit om julle terug te verwelkom n volgende keer.

Beste groete
Anne
Mooiberg Cottage

Mooiberg Cottage
Hanlie T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige verblyf!

Mooiberg Cottage het alles gehad wat ons benodig vir 'n paar dae se wegbreek. DStv in die lekker koel cottage vir wanneer ons net bietjie wou ontspan deur die dag en dit te warm was buite. Pragtige uitsig in die aande wanneer ons gebraai het. Baie gemaklike bed met lekker vars linne. Sal Mooiberg enige tyd aanbeveel wanneer 'n mens Montagu wil verken of net 'n ontspannende wegbreek naweek soek. Daar is ook 'n lekker swembad om in af te koel. Alhoewel dit langs die eienaar se huis is, is dit nog steeds baie privaat.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Liewe Hanlie
So baie, baie dankie vir julle. Julle was sulke wonderlike gaste en ons verwelkom julle graag terug.
Baie dankie nogmaals
Groete
Anne Erasmus Mooiberg Cottage

Mooiberg Cottage
Colin F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil.

Great hosts and lovely setting easy access to town yet out of town centre.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Dear Colin we loved having you stay with us. You were such wonderful guests, thank you. We look forward welcoming you back. Kind regards Anne Erasmus Mooiberg Cottage

Mooiberg Cottage
Elaine S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 aande oorgeslaap om Montaqu 'n bietjie te verken.

Die eienares het so veel moontlik in die kothuis gedoen om dit gesellig te maak.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier gerus weer.

Mooiberg Cottage
Ronnie H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt secure and amenities are more than adequate.

What a peaceful and comfortable stay and such charming hosts.

Ingrid V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike en rustige verblyf.

Ek en my man het die landelike ligging, stilte en skoon lug vreeslike geniet. Ons was van als voorsien wat ons moontlik nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Vriendelike en gasvrye diens ontvang.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Dear Ronnie,
You were amazing guests we loved having you stay with us, thank you to you too. We hope to see you again soon.
Warm regards,
Anne Erasmus Mooiberg

Mooiberg Cottage
Anna V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was baie aangenaam.

Ligging uitstekend. Kon net so wel op 'n plaas wees, maar tog wel in dorp. Kombuisie is egter ongerieflik. Baie aandag aan klein items gegee om verblyf aangenaam te maak. Buitelig om te braai was ongelukkig buite werking.

Mooiberg Cottage's terugvoer

Liewe Ingrid
Baie, baie dankie aan julle vir julle besoek. Dit was vir ons so lekker om julle hier by ons te ontvang.
Ons hoop om julle weer in die toekoms weer te kan ontvang.
Alles van die beste, en nogmaals baie dankie.
Anne Erasmus
Mooiberg Cottage, Montagu.

Mooiberg Cottage
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Low-straat 3, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK4Lb4nFkLiUHKqqvrUFVLlRetOO0lkCj6Gi5L3xsFinoYyGqzh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 3 Low Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.793187048242 20.109276026487
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!