Mooiegeit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mooiegeit is 'n gastekothuis op die eienaar se perseel in Dullstroom. Dis naby die dorp se geriewe, winkels en restaurante, en net 'n entjie se ry van besienswaardighede in die omgewing af.

Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n driekwartbed, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Albei beddens het elektriese komberse. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, breekware, eetgerei, en koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met volledige DStv-kanale.

Die sitkamer langsaan het 'n gasverwarmer en lei na 'n braai-area met 'n vuurput, tafel en stoele. WiFi kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mooiegeit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za