LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mooikooi | LekkeSlaap
+26

Mooikooi

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 3A, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooikooi bied oornagverblyf in 'n eenheid in Panorama, Bethlehem en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers wat op pad is na 'n volgende bestemming.

Dié oopplan-eenheid is op 'n residensiële perseel en het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en 'n lessenaar waar sakereisigers kan sit en werk. 'n Kampeerkot is beskikbaar op versoek. Daar is 'n verwarmer en 'n elektriese kombers vir die kouer aande. Die moderne badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien.

Die kombuishoekie het 'n yskas, mikrogolf, induksieplaat, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige eetgerei.

Daar is 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan in die buitenste area by die boma kuier en die boma kan ook as braai ingespan word.

Daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n motorhek.

Mooikooi is sowat 2 km van die Dihlabeng Mall en Frontier Inn and Casino, 1,2 km van die Hoogland MediClinic en 38 km van Clarens af.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooikooi sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mooikooi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Owen Warren-straat 3A, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Mooikooi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owen Warren-straat 3A, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1fb644fb52ff3cda752c4753bc4714d39fcdd975b2dffbdc1e9a5b19fb237d9b96ae318850f7ad57c130976c5525827dc40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3A Owen Warren Street Panorama 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.2305333 28.3268771
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!