Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplaas Manor House 1833

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Mooiplaas Manor House 1833
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Linda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker.

Ons het net oornag. Baie mooi kamers en skoon. Sal Mooiplaas beslis aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant, sal verseker weer besoek aflê.

Ligging baie goed, gasvryheid uit die boonste rakke. Rustigheid en natuurskoon van die beste. Naby geleë aan al die dorpies en plekke. Sal beslis weer Mooiplaas besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my verwagting oorskry.

Ons is onvang deur Charmine. Sy het ons ingelig oor al die tye, geriewe en sekuriteit. Die plek het 'n bekooring wat moeilik beskryf kan word. Jy moet dit ervaar om dit te waardeer. Daar is ook heerlike wyn en kaasborde om van te kies en te keur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooiplaas Manor House 1833 se terugvoer

Kobus, dit was lekker om julle te leer ken. Julle is enige tyd weer welkom. Groete,
Janine Roos, Mooiplaas

Mooiplaas Manor House 1833
Org M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Org M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en rustige omgewing.

Pragtige ligging en plaasatmosfeer. Lekke groot en gemaklike wooneenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mooiplaas Manor House 1833 se terugvoer

Dit was lekker om julle te leer ken. Enige tyd welkom!

Mooiplaas Manor House 1833
Pieter H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek by 'n pragtige plekkie!

Dankie vir julle gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Much better than expected.

Amazing historical experience on a real wine farm, off the beaten track!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfqSonwSUS85NDqyvyTBq5GIkMy8On5nd5SXyXBv8397SoDTzu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Mooiplaas Off the M23 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921332951453 18.739685117722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem